NASA borg Krugerwildtuin navorsing

‘n Amerikaanse navorser in geografie, David Bunn, en sy span het ‘n toekenning ter waarde van 10 miljoen Namibiese doller van die Amerikaanse ruimte-agentskap, NASA, ontvang vir werk in die Krugerwildtuin. Hulle sal ‘n ekologiese voorspelling-stelsel vir die wildtuin ontwikkel. Die projek sal wetenskaplikes in staat stel om bewaring in en om die park te […]

Read More

Plaagdoder is giftig, hou diere weg

Die Ministerie van Landbou het boere in die noorde gewaarsku oor die gebruik van plaagdoder. Sprinkane het die Oshana-streek binnegekom en is ook reeds sover as die oostelike gebied van die Kunene-streek opgemerk. Terwyl daar besproei word, word lede van die gemeenskap gewaarsku om nie die insekdoder in te asem nie. Die gif is ook […]

Read More

Khorixas kan nie meer water op rekening koop nie

Die Khorixas Dorpsraad het besluit om voortaan net voorafbetaalde water by NamWater aan te koop. Die watervoorsiener het die dorpsraad in Maart vanjaar kennis gegee dat die huidige ooreenkoms, die aankoop van water op rekening, beëindig is as gevolg van skuld van amper 39 miljoen Namibiese doller wat die dorpsraad nie kan betaal nie. Khorixas […]

Read More

Lyslange, ietermagô’s, kameelperde… alles loop deur

Die Namibiese Ministerie van Omgewingsake het die jongste wildlewe misdaad verslag bekend gemaak. Tussen 12 en 18 April was daar 4 nuwe sake geregistreer met 8 verdagtes in hegtenis geneem. Een saak hou verband met die stropery van renosters. Een kameelperd karkas, ‘n ietermagô vel, 6 lyslang velle, 1 vel van ‘n muskeljaatkat en 3 […]

Read More

Sportkommissie stil oor Jonas en Spele

Die Namibiese bokser Jonas Junias Jonas het vir die Olimpiese Spele gekwalifiseer maar, hy is tans in aanhouding met klagte van poging tot moord teen hom. Die Hoof Administrateur van die Namibiese Sport Kommissie Freddy Mwiya wou nie kommentaar lewer oor of Jonas wel die Spele sal bywoon nie. Hy meen dit is te vroeg […]

Read More

Verraad-klag het vereistes meen kenner

Regskenners het hulle mening oor die saak van hoogverraad wat deur die Hoof van President Hage Geingob se sekuriteit Johan Ndjaronguru teen Bernadus Swartbooi en Henny Seibeb van die LPM gemaak is. Volgens Professor Nico Horn, het hoogverraad verskeie vereistes. Hy verduidelik. Intussen sal ‘n Staande Komitee op Reëls en Interne Reëlings vandag die lot […]

Read More

Zondo se waarskuwing word geloof

Corruption Watch in Suid-Afrika sê Adjunk-Hoofregter Raymond Zondo se waarskuwing dat die staatskapingskommissie nie geïntimideer sal word nie, is ‘n stap in die regte rigting. Dit volg nadat daar glo oor die naweek by die kommissie se kantore in Johannesburg ingebreek en twee skootrekenaars en verskeie dokumente gesteel is. Die rooftog het plaasgevind net ‘n […]

Read More

Amper 1 400 bees van Botswana ingevoer

Die Namibiese Vleisraad sê kudde tekorte kom oral in die land voor as gevolg van die impak van ‘n droogte wat sedert 2013 duur. Tans fokus boere op die herbou van kudde en daarom is Botswana as ‘n bron vir plaaslike abattoirs oorweeg. Volgens die Vleisraad is omgewingstoestande dieselfde en die land is ook bek- […]

Read More

Rekord-infeksies kom nader, regerings moet voorsorg tref

Die Wêreldgesondheidsorganisasie waarsku dat die wêreld die hoogste infeksiesyfers tot dusver nader en regerings bedags moet wees op ‘n toename in gevalle. Die plaaslike verteenwoordiger van die Wêreldgesondheidsorganisasie Dr Petrus Mhata het op die waarskuwing uit ‘n Namibiese perspektief gereageer en met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…

Read More

Jurie in Chauvin-saak beraadslag

Die jurie in die Derek Chauvin-moordverhoor beraadslaag nog oor hul uitspraak oor die dood van George Floyd. Die voormalige polisiebeampte van Minneapolis is van moord aangekla nadat hy verlede jaar vir byna 9 minute op Floyd se nek gekniel het, terwyl laasgenoemde uitgeroep het dat hy nie kon asemhaal nie. Die jurie het 45 getuies […]

Read More