Verraad-klag het vereistes meen kenner

Regskenners het hulle mening oor die saak van hoogverraad wat deur die Hoof van President Hage Geingob se sekuriteit Johan Ndjaronguru teen Bernadus Swartbooi en Henny Seibeb van die LPM gemaak is. Volgens Professor Nico Horn, het hoogverraad verskeie vereistes. Hy verduidelik.

Intussen sal ‘n Staande Komitee op Reëls en Interne Reëlings vandag die lot van Bernadus Swartbooi end Henny Seibeb bespreek. Die twee LPM lede het onttrek uit die kamer tot die komitee sy beslissing maak. Die party beplan Woensdag ‘n protes optog van die party se hoofkwartiere tot by die Nasionale Vergadering ter ondersteuning van die twee party-leiers.