Rekord-infeksies kom nader, regerings moet voorsorg tref

Die Wêreldgesondheidsorganisasie waarsku dat die wêreld die hoogste infeksiesyfers tot dusver nader en regerings bedags moet wees op ‘n toename in gevalle. Die plaaslike verteenwoordiger van die Wêreldgesondheidsorganisasie Dr Petrus Mhata het op die waarskuwing uit ‘n Namibiese perspektief gereageer en met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…