Bosasa-bewerering moet ondersoek word

Die vakbond vir Suid-Afrikaanse Korrektiewe Dienste-werkers vra ‘n deeglike en onbevooroordeelde ondersoek na korrupsiebewerings wat verbind word met die Bosasa-saak. Woordvoerder Alude Jizana het verwys na die onlangse veiling van Bosasa se kantore vir 30 miljoen Suid-Afrikaanse rand, en aanspreeklikheid met die terugbetaling van skuld aan die Departement van Korrektiewe Dienste beklemtoon. Jizana sê die […]

Read More

Hewige reaksie op Weinstein se ‘kwytskelding’

Die Hollywood-aktrise Ashley Judd sê die tersydestelling van rolprentmagnaat Harvey Weinstein se 2020-skuldigbevinding aan seksmisdade, is onregverdig teenoor slagoffers. Sy was van die eerstes wat bewerings teen hom gemaak het. New York se hoogste hof het opdrag gegee vir ʼn nuwe verhoor nadat regters aangevoer het daar was foute in die manier waarop sy verhoor […]

Read More

Man City en Arsenal… verskil is een punt

Die punteverskil tussen die heersende Premierliga-kampioen, Manchester City, en die voorlopers, Arsenal, is slegs een punt met nog een wedstryd oor vir Manchester nadat hulle Brighton in die Amex-stadion met vier-nul geklop het. Doele deur Kevin de Bruyne en Julian Alvarez en twee deur Phil Foden het die sege verseker. Manchester het nou 30 wedstryde […]

Read More

Stelselmatige verwydering van subsidies in Angola bring geen verligting nie

Dieselpryse in Angola is onlangs met sowat 48 persent verhoog, maar is steeds spotgoedkoop teen 4 Namibiese dollar 60 sent ‘n liter. Petrol kos in Angola 6 Namibiese dollar 90 sent ‘n liter. Jafet Nakanue, ‘n vulstasie-eienaar in die Noorde, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê die duurder Angolese brandstof was veronderstel om verligting te […]

Read More

Geingob bemaak bates aan sy trust, Monica nie in testament genoem nie

Die Engelse dagblad The Namibian berig dat president Hage Geingob se testament by die Meester van die Hoërhof ingedien is. Geingob is op 4 Februarie dood aan kanker. Hy het bates van net meer as 50 miljoen Namibiese dollar gehad waarvan die meeste, insluitend sy plaas naby Grootfontein, met alle diere en implemente, en sy […]

Read More

Droogteverligting word verleng to Maart ’25

Swapo parlementslid Jerry Ekandjo het in die Nasionale Vergadering in ‘n tirade aanmerkings gemaak oor gewaande lede van die LGBTQ+ gemeenskap in Frankryk, in wat hy as Westerse ideologië bestempel het. Hy was woedend omdat hy nog nie terugvoering van president Nangolo Mbumba gekry het oor sy twee private lede-wetsontwerpe nie. Die omstrede wetsontwerpe is […]

Read More

NamPower se tarief-verhoging vandag bekend

Die Elektrisiteitsbeheerraad sal vanoggend om tien-uur sy besluit oor NamPower se aansoek vir tarief-verhoging bekend maak. NamPower het vroeër die maand te kenne gegee dat vir ‘n verhoging van 14,59 persent in sy tariewe vra. Die maatskappy sê daar is verskeie redes daarvoor, onder andere, die kostes van die 60 persent van die krag wat […]

Read More

LGBT-aktivis reageer op Jerry se tirade in NV

Swapo parlementslid Jerry Ekandjo het in die Nasionale Vergadering in ‘n tirade aanmerkings gemaak oor gewaande lede van die LGBTQ+ gemeenskap in Frankryk, in wat hy as Westerse ideologië bestempel het. Hy was woedend omdat hy nog nie terugvoering van president Nangolo Mbumba gekry het oor sy twee private lede-wetsontwerpe nie. Die omstrede wetsontwerpe is […]

Read More

Meatco se boeke draai in parlement

Wat gaan aan by Meatco? PDM-parlementslid Inna Hengari wou in die Nasionale Vergadering by finansminister Ipumbu Shiimi weet wat aangaan dat die staatsonderneming nie boere betyds betaal vir die vee wat hulle gelewer het nie. Shiimi het in sy antwoord gesê die onderneming was in finansiële moeilikheid, en het verduidelik dat dit teen ‘n verlies […]

Read More

SA sukkel ook met malaria, veral in Ooste

Suid-Afrika bly daartoe verbind om malaria teen 2028 uit te wis in ooreenstemming met die Nasionale Malaria-uitwissing-strategiese plan, ondanks uitdagings soos hittegolwe wat deur klimaatsverandering veroorsaak word. Vordering was merkbaar in provinsies soos Limpopo, Mpumalanga en KwaZulu-Natal, maar plaaslike oordrag verg verdere aandag. Terwyl die land vandag by die wêreldgemeenskap aansluit om Wêreld-malariadag te vier, […]

Read More