‘Regering moet met werklose jeug gesels oor kwessies’ – Katti

Die kwessie van werklose jeug in Namibië is steeds in die nuus. Die bekende sakeman, Knowledge Katti is van mening dat jong mense wat regoor die land vir werk betoog, ‘n positiewe aksie vir Namibië is. In sy mening is dit ‘n geleentheid vir die leierskap om data in te samel en dit te gebruik […]

Read More

ANC is verplig om Putin te arresteer

ActionSA sê die Suid-Afrikaanse regering het ‘n wettige verpligting onder beide plaaslike en internasionale reg om die Russiese President Vladimir Putin in hegtenis te neem sou hy Suid-Afrika in Augustus besoek vir die 15de BRICS-spitsberaad. Die Internasionale Strafhof het vroeër die maand ‘n lasbrief vir Putin se arrestasie uitgereik vir sy beweerde betrokkenheid by die […]

Read More

‘Zim Goldrot’: Aantygings is baie, baie ernstig

‘n Zimbabwiese ekonoom het sy reaksie gegee op die Al Jazeera-dokumentêr oor onwettige handel, smokkelary en geldwassery in die land. Die onthulling impliseer die land se reserwebank sowel as senior regeringsamptenare in die onwettige swartmark-handel van goud. Die reserwebank van die buurland is van voorneme om deur middel van sy Finansiële Intelligensie-eenheid vermoedelik onwettige rykdom […]

Read More

Uiters belangrike reeks vir die Eagles begin vandag

Die Richelieu Eagles kom vanoggend om half-tien teen die VSA op Wanderers in die hoofstad te staan. Ses spanne gaan van vandag af tot 5 April in Windhoek meeding in hul hoop om hul plek na Zimbabwe in Junie te bespreek vir die IKR Wêreldbeker-kwalifikasie. Namibië is tans vierde op die ranglys in die Liga […]

Read More

Farm 37 met 2 toilette, storte se hervestiging gaan voort

Die verskuiwing van die eerste 50 huishoudings na Farm 37 by Walvisbaai, bly in die nuus. Plaaslike media berig dat sowat 300 miljoen Namibiese dollar word benodig om die gebied te diens. Maar, daar is geen ander beskikbare gedienste grond op die kusdorp om inwoners te verskuif nie. Daar is meer as 10 000 sogenaamde […]

Read More

Tottenham-borgskap: De Lille moet name gee van mislukte plan

Die DA vra die minister van toerisme, Patricia de Lille, om ten volle verslag te doen oor die amper 1 miljard Suid-Afrikaanse rand in uitgawes in die voorgestelde ooreenkoms met Tottenham Hotspur. Die party wil ook ‘n volledige uiteensetting van die koste voor die Parlement se Portefeuljekomitee oor Toerisme sien. Manny de Freitas van die […]

Read More

Verwoestende tornado tref Mississippi, sonder waarskuwing

Reddingswerkers soek steeds na oorlewendes in Mississippi na ‘n tornado, sonder enige waarskuwing, die dorp van Rolling Fork getref het. Die tornado, wat vinnig ontwikkel het, het Vrydagnag die dorp van 1 900 in die weste van die deelstaat getref met winder van sowat 274 kilometer per uur. Tot op hede, is 25 mense dood. […]

Read More

Driekamp was reuse-sukses, wenners gesels

Die Afrika-driekamp Sprint Cup wat op Swakopmund gehou is en deur Prosperity Health en RMB aangebied is, was ‘n reuse-sukses. Meer as 140 atlete van 22 lande het deelgeneem. In die elite kategorie, het Richard Murray, Suid-Afrikaanse Olimpiese atleet eerste gekom in ‘n totale tyd van 57 minute. Murray het vir die Namibiese Driekamp-vereniging deelgeneem. […]

Read More

Jeugwerkloosheid moet SPYL se kernbespreking wees – Amutenya

Die sentrale komiteelid van Swapo se jeugliga Willem Amutenya, het die jeugliga se sekretaris, Ephraim Nekongo, gevra om ‘n dringende spesiale sentrale komiteevergadering te belê om hoë jeugwerkloosheid in die land te bespreek. Dit volg na die week se chaos met Michael Amushelelo se beplande optog daarteen on Onafhanklikheidsdag wat gelei het tot sy, en […]

Read More

Anglikaanse aartsbiskop kritiseer Uganda se gay-wette

Die Anglikaanse aartsbiskop in Suid-Afrika, Thabo Makgoba, het ‘n beroep op President Yoweri Museveni van Uganda gedoen om nie die Wetsontwerp teen Homoseksualiteit, wat hierdie week deur die land se parlement goedgekeur is, te bekragtig nie. Die wet sal die misdadigheid van selfde-geslagverhoudings vestig en nuwe oortredings skep wat lede van die LGBT-gemeenskap verhoed om […]

Read More