Gesondheid sê (uiteindelik) oor Rehoboth se Covid-gevalle

Die gesondheidsministerie het ‘n verklaring in verband met die Covid-gevalle op Rehoboth uitgereik. Die dorpsraad het Vrydag geflikflooi oor die saak en eers gesê daar is nege gevalle maar geen maskers in voorraad nie en toe die stelling teruggetrek. Nou sê die ministerie die gevalle is by skole aangemeld – St. Joseph’s het een en […]

Read More

Islamitiese Staat bedreig Wes-Afrika

Die Islamitiese Staat-ekstremistiese groep hou ‘n toenemende bedreiging in te midde van politieke onstabiliteit in Wes-Afrika en die Sahel en blyk om op dreef te bly om aanvalle in die buiteland uit te voer. Dit is volgens die VN se hoof van teen-terrorisme. Vladimir Voronkov sê dat die situasie in Wes-Afrika en die Sahel versleg […]

Read More

NY-goewerneur sê jammer vir Israel-kommentaar

Die goewerneur van New York, Kathy Hochul, het om verskoning gevra vir opmerkings wat sy gemaak het by ‘n Joodse filantropie-geleentheid in New York wat wyd op sosiale media versprei is en wat voorgestel het dat Israel geregverdiging was om Gaza aan te val. Sy het gesê dis ‘n natuurlike reaksie en dat dit is […]

Read More

DBV trek sy neus op vir trofeejag

Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging in die buurland is onomwonde gekant teen die jag van diere vir vertoon, vermaak of sport. Hy het ‘n Noord-Kaapse privaat skool veroordeel vir die bevordering van ‘n wild- en jagveiling met die prys wat die jag van ‘n leeuwyfie in Tosca van 40 000 Suid-Afrikaanse rand insluit. Die skool het vanweë […]

Read More

Shangula waarsku oor malaria-uitbreking

Die gesondheidsminister Kalumbi Shangula sê daar is tans ‘n uitbreking van malaria in die noordelike gebiede waar die siekte geneig is om voor te kom. Hy het nie melding gemaak van enige syfers nie maar waarsku ook lede van die publiek wat besoek afgelê het in malaria-gebiede om simptome dop te hou.

Read More

Woede oor jongste SA-misdaadsyfers

Action Society beskuldig die regering dat hy die land se burgers aan hulle lot oorlaat in die stryd teen misdaad. Hy sê volgens die derde kwartaal se misdaadstatistiek word daar elke 12 minute ʼn vrou verkrag. Daaglikse syfers sluit in 86 moorde, 88 pogings tot moord en 595 aanrandings met die doel om ernstig te […]

Read More

Ivoorkus sukkel met kakao-smokkelary, pryse te laag

Die Ivoorkus se Koffie- en Kakaoraad het die nasionale polisie bygestaan om beslag te lê op drie vragmotors gelaai met 1 500 sakke kakaobone op die grens met Guinee. Lae plaashekpryse – in vergelyking met buurlande – het die Wes-Afrikaanse nasie, die wêreld se topprodusent van die hoofbestanddeel in sjokolade, ‘n teiken gemaak vir smokkelaars […]

Read More

Joodse-gyselaars se toestande versleg – Hamas

Hamas se gewapende vleuel sê dat Israeli’s wat op 7 Oktober as gyselaar geneem is, baie verliese gely het en dat diegene wat lewe in uiters moeilike omstandighede is. Hamas-militante het 1 200 mense in die suide van Israel vermoor en ten minste 250 ontvoer in hul Oktober-inval, volgens Israeliese syfers. Israel het gereageer met […]

Read More

Staatsondernemings kelder GRN se finansies

Meer as 50 persent van kommersiële openbare ondernemings in Namibië het finansiële verliese in die afgelope boekjaar gely. Dit is volgens ‘n onlangse verslag van die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing vir die vierde kwartaal van 2023. Die aanhoudende kwessie van fiskale druk op die land se finansies as gevolg van onderpresterende openbare ondernemings, is ‘n […]

Read More

ANC is haaks oor VBS-aanstelling

Die ANC-beheerde Moses Kotane-munisipaliteit in Noordwes beleef onmin na die aanstelling van hoof-finansiële beampte Mzwandile Mkhize, wat by die VBS Mutual Bank-skandaal betrek word. Die koukus keur sy aanstelling goed ten spyte van die provinsiale uitvoerende komitee se opdrag dat Mkhize weens die bedrogbewerings verwyder word. Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het opdrag gegee […]

Read More