Privaatsektor-kredietverslag uitgereik

In Januarie 2024 was die groei van kredietverlening in die private sektor 2,4% op ‘n jaargrondslag, ‘n effense afname vanaf die 2,6 persent op ‘n jaargrondslag aangeteken in Januarie 2023, maar ‘n verbetering vanaf die 1,9 persent wat in Desember 2023 waargeneem is. Die groei in Januarie 2024 is ondersteun deur die korporatiewe sektor terwyl […]

Read More

Polisie maan oor vermiste Joslin

Die Wes-Kaapse polisie waarsku oor vals inligting oor die verdwyning van Joslin Smith in Saldanhabaai. Weens die tydsverloop sedert sy as vermis aangemeld is, het die polisie sy soektog en ondersoek uitgebrei deur verskillende benaderings te volg en gespesialiseerde bronne in te span. ‘n Polisiewoordvoerder, Malcolm Pojie, sê hulle verwelkom ondersteuning van burgerlikes in die […]

Read More

Springbok-sewes swak in Los Angeles

Orr na rugby waar die Springbok-Sewes kon nie hulle belofte van ‘n beter vertoning vanoggend by die Los Angeles-toernooi nakom nie, toe Ierland hulle met 17-0 in hulle openingswedstryd afgeransel het. Conor O’Sullivan het in die openingsoomblikke ‘n drie gedruk en Zack Ward het in die eerste helfte twee keer punte aangeteken om die Blitsbokke […]

Read More

Freeth op sy perd na Windhoek

Zimbabwiër Ben Freeth is op pad na Windhoek te perd om geregtigheid te kry vir sy Mt. Carmel plaas wat afgevat is tydens Robert Mugabe se mislukte grondhervormingsplan van 2000. Die SADC-tribunaal het hom in 2008 die reg gegee om sy grond terug te kry maar, Mugabe, destyds die hoof, het toe die tribunaal ontbind. […]

Read More

Gru-moord in Erongo

Die Namibiese polisie in die Erongo-streek het ‘n gru-voorval van geslagsgeweld aangemeld. Volgens die mag is inligting nog skraps maar in tussen twee- en drie-uur vanoggend, op Okambahe het ‘n man vermoedelik sy meisie vermoor deur haar met wat die polisie beskryf as ‘n blok, op haar kop geslaan. Die voorval het volgens die mag […]

Read More

Argentiniërs kan nie meer medisyne bekostig nie

Uit Argentinië word daar berig dat medisyne te duur geword het vir mense om te koop. Selfs voorskrif antibiotika en chroniese behandelings word laat vaar in die land waar jaarlikse inflasie van meer as 250 persent aangeteken het. Gesondheidsorg is eenvoudig te duur. Medisyneverkope in die land het volgens die aptekersvereniging met 10 miljoen eenhede […]

Read More

12 Bokke in groep teen Stormers

Rugby: Byna die helfte van die Bulle se groep vir  die Verenigde Rugbykampioenskap-wedstryd teen die Stormers in Pretoria is Springbokke. Die direkteur van rugby, Jake White, het 12 toetsspelers ingesluit – 10 in die beginspan en Willie le Roux en Nizaam Carr op die bank. Vir die Stormers keer die Bokke Deon Fourie, Manie Libbok […]

Read More

Kragmeter-opdatering in Windhoek vorder goed

Die omskakeling van elektrisiteit voorafbetaalde meters in Windhoek vorder goed. Die spanne is tans werksaam in Goreangab, Hakahana, Havana, Katutura, Okuryangava en Wanaheda en sal tot 14 Junie daar besig wees. Die meters moet opdateer word voor 24 November vanjaar. Stad Windhoek se burgemeester, Queen Kamati, het tydens die eerste raadsvergadering van die jaar ‘n […]

Read More

EFF steun Hlophe

Die EFF-leier, Julius Malema, het regter John Hlophe verseker, hoewel die party niks het nie, hy op die party se steun kan reken. Malema het Hlophe in Kaapstad besoek en hom beskryf het as ‘n baanbreker van die regbank en ‘n intellektueel. Met verwysing na Hlophe se staat van beskuldiging wat op hande is, sê […]

Read More

Wapenverkope aan Israel moet staak

Meer as 200 LP’s het ‘n brief van Progressive International, ‘n organisasie vir linksgesindes onderteken waarin gesê word dat hulle “nie medepligtig sal wees aan Israel se ernstige skending van internasionale reg nie” en beklemtoon dat ‘n “wapenembargo ‘n wetlike vereiste moet word”. Britse LP’s het hul name gevoeg by verteenwoordigers van die VSA, Duitsland, […]

Read More