Phala Phala: Paneel het tien dae om oorweging te gee

Die parlementêre paneel wat moet bepaal of President Cyril Ramaphosa antwoorde moet verskaf oor die diefstal op sy Phala Phala-plaas in Limpopo, het nou tien dae om oorweging te gee aan al die inligting wat ontvang is. Dit volg nadat die president Sondag se spertyd gehaal het en betyds op al die voorleggings deur parlementslede reageer […]

Read More

NWR ontmoet in SA om |Ai-|Ais/Richtersveld aktiwiteite te herleef

Die besturende direkteur van Namibia Wildlife Resorts, dr. Matthias Ngwangwama, was deel van die afvaardiging wat onlangs na Pretoria gereis het om vordering in die ontwikkeling van oorgrens-toerismeprodukte en -geleenthede binne die |Ai-|Ais/Richtersveld-oorgrenspark te bespreek. Die park is 2003 geskep deur ǀAi-ǀAis te kombineer Richtersveld in die buurland. Ngwangwama is van mening dat die tipe […]

Read More

Veeboere moet ent, bosluise, insekte sal floreer

Landbou-kenners is van mening dat terwyl daar ‘n uitstekende reënseisoen voorlê en dit goeie nuus is vir akkerbouers, moet veeboere egter waaksaam bly. Die bosluis- en insekgetalle sal waarskynlik hierdie somer floreer en dus is daar ‘n groter moontlikheid van verskeie siektes. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Theuns Laubscher van die Windhoek Veeartsenykliniek, gepraat. […]

Read More

DA moet koalisie herstel in Johannesburg

Die besturende direkteur van Namibia Wildlife Resorts, dr. Matthias Ngwangwama, was deel van die afvaardiging wat onlangs na Pretoria gereis het om vordering in die ontwikkeling van oorgrens-toerismeprodukte en -geleenthede binne die |Ai-|Ais/Richtersveld-oorgrenspark te bespreek. Die park is 2003 geskep deur ǀAi-ǀAis te kombineer Richtersveld in die buurland. Ngwangwama is van mening dat die tipe […]

Read More

JSE skort verhandeling van Trustco-aandele op

Die Johannesburg-aandelebeurs het volgens wat berig word, alle handel in aandele van Trustco Group Holdings op die beurs opgeskort. Die nuus kom kort na die Bank van Namibië ‘n nuwe aansoek by die Windhoekse hoërhof ingedien dat Trustco Bank gelikwideer word. Kosmos 94.1 Nuus het gepoog om kontak met Trustco in die hoofstad te maak maar senior bestuur van die maatskappy is tans nie beskikbaar […]

Read More

Eier-produsente vergader met ministerie oor storting

Eier-produsente het met die ministerie vergader oor die storting van goedkoop eiers uit veral Zambië. Talle produsente sit met duisende eiers in voorraad wat hulle nie verkoop kan kry nie. Daar is ook weinig opsies vir hulle omdat ‘n storting ondersoek deur SACU-strukture jare kan duur. Eiers en suiwelprodukte geniet nie die beskerming wat byvoorbeeld […]

Read More

AR sê oor verpligte tiendes aan organisasie

Die Affirmative Repositioning-beweging, wat hom al hoe meer beywer na kommunistiese ideale het die naweek sy Grondwet aanvaar by die beraad aan die kus. Luidens die Grondwet, moet amptenare van die beweging, 10 persent van hul inkomste aan die beweging skenk. George Kambala, woordvoerder van die beweging sê dis regverdig omdat leiers voordeel uit die […]

Read More

Grootste vonds van dagga, ooit, in Spanje gemaak

Die polisie in Spanje het beslag gelê op die grootste hoeveelheid dagga ooit toe hul altesaam 32 ton verpakte dagga met ‘n straatwaarde van minstens 64 miljoen euro of 1,16 miljard Namibiese dollar, ontdek het. Spaanse owerhede sê dit is die grootste hoeveelheid wat nog in die land, of internasionaal, gevind is. Die polisie het […]

Read More

Oekraïnse leeu Mia ontvang behandeling vir limfoom

Die Ubuntu-wildreservaat naby Mosselbaai in die Suid-Kaap is verheug omdat ‘n skenker aangebied het om te help om ʼn vierjarige leeuwyfie te red. Mia is een van ‘n groep van vyf leeus wat in 2019 in Oekraïne gered is. Die skenker betaal vir haar vervoer na Pretoria asook die koste van haar behandeling vir limfoom. […]

Read More

Saara kry te doen met ‘n rits uitdagings in Otjozondjupa

Eerste minister Saara Kuugongelwa-Amadhila doen ‘n beroep op die leierskap van die Otjozondjupa-streek om sy prestasie te verbeter en ‘n prestasiebestuurstelsel in sy onderskeie kantore te implementeer. Kuugongelwa-Amadhila was op streeksbesoek as deel van haar veldtog om as visepresident van Swapo verkies te word. Sy het die Kalkfeld-nedersetting besoek, waar slegs sowat 100 van sy 4 000 inwoners werksaam is. Sy was ook by […]

Read More