De Santis sê Trump se beledigings is geraas

Die Florida-goewerneur Ron De Santis, het uiteindelike gereageer op die beledigings wat deur oud-president Donald Trump teen hom uitgespreek is. Die twee was voorheen baie na aanmekaar maar êrens het die verhouding versuur. Sommige kenners meen dit is De Santis se steeds groeiende gewildheid wat Trump irriteer. De Santis beskyf Trump se kritiek as ‘geraas’.