Amupanda se verdediging in lastersaak, laat lig die wenkbroue

Die saak waar die adjunkminister van finansies Maureen Hinda-Mbuende Job Amupanda vir ‘n miljoen Namibiese dollar vir laster dagvaar kom vandag voor regter Collins Parker vir ‘n voorverhoor-konferensie. Hinda-Mbuende dagvaar Amupanda vir twee plasings wat hy op sosiale media gemaak het. Yanna Smith het meer.