Guptas doen aansoek om asiel in twee Afrika-lande

Atul en Rajesh Gupta, wat deur Suid-Afrika gesoek word op aanklagte van geldwassery en bedrog, het glo vir asiel in twee Afrika-lande aansoek gedoen. Volgens Franse mediaberigte het die broers het by die owerhede in Kameroen en die Sentraal-Afrikaanse Republiek daarvoor aansoek gedoen. Albei lande is buite die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap wie se lede uitleweringsversoeke van […]

Read More

Kremlin verwerp sprake van wapenstilstand

Die Kremlin het sprake van ‘n wapenstilstand in Oekraïne verwerp en sê om die oorlog nou te stop, sal nie help om Rusland se doelwitte te behaal nie. Moskou het gereageer na die President van Belarus, Alexander Luksashenko, wat Rusland se naaste bondgenoot is, ‘n beroep vir vrede gedoen het. Die Russiese President Vladimir Putin […]

Read More

Stad Windhoek bekommerd oor lae damvlakke

Stad Windhoek is bekommerd oor lae vlakke van damme wat die hoofstad van water voorsien. Die Swakoppoortdam se vlak staan op 77,4 persent, maar pomp water oor na die Von Bachdam wat slegs 29,2 persent vol is. Die Von Bachdam was verlede jaar dieselfde tydperk 52,1 persent tydperk vol. Die Omatakodam is byna leeg op […]

Read More

Meatco bring bekostigbare vleis na Namibiërs

‘n Direkteur van die Meatco-raad Shiwana Ndeunyema sê hul handelsmerk se visie is om Meatco se produkte nader aan Namibiërs te bring, in ooreenstemming met die regering se beleid oor industrialisasie en die Growth at Home-strategie. Meatco se Meat Markets Africa se Meatma-winkel, het in Kuisebmond op Walvisbaai geopen. Shiwama sê dit sal bekostigbare vleis […]

Read More

Meeste SA staatsvakbonde onderteken salaris-ooreenkoms

In die buurland het die meerderheid van die vakbonde in die staatsdiens het die regering se twee jaar salaris-ooreenkoms onderteken ná intense onderhandelings op die staatsdiens se Bedingingsraad. Die ooreenkoms se gemiddelde totaal kom op ‘n verhoging van 7,5 persent in die eerste jaar te staan. Meer as 53 persent van die vakbonde, insluitend die […]

Read More

Petisie oor eerste seekatplaas van Spanje

Wetenskaplikes is woedend oor planne vir die wêreld se eerste seekatplaas, wat ‘n miljoen van hierdie hoogs intelligente wesens elke jaar in klein tenks sal prop, en dan pynlik sal doodmaak deur lewendig gevries te word. ‘n Maatskappy in Spanje beplan om die wêreld se eerste kommersiële seekatplaas in die hawe van Las Palmas in […]

Read More

Kaapstad ontplooi wetstoepassers vir Paasnaweek

Die Stad Kaapstad het vandag as deel van sy jaarlikse Paasnaweek-veiligheidsveldtog honderde wetstoepassers regoor die metro ontplooi om die veiligheid van besoekers en inwoners oor die volgende twee weke te verseker. Met die land se leerders wat tans met vakansie is, en duisende motoriste wat ook volgende naweek, as deel van hul jaarlikse Paasfees-vieringe in […]

Read More

Standard Bank bekommerd oor bankbedrog

Standard Bank Namibia het gereageer op die banksektor wat ‘n toename in bedrog en verwante ekonomiese misdade in 2022 waargeneem in vergelyking met 2021. Volgens die Bank van Namibië is 370 bedrogsake in 2022 aangemeld, vergeleke met 268 gevalle wat in 2021 aangemeld is. Die kategorieë van bedrog wat deur bankinstellings in 2022 ervaar is, […]

Read More

Outa onthul bewyse oor Eskom-korrupsie

Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê die saak van korrupsie teen die voormalige uitvoerende hoof van Eskom, Matshela Koko, en die sakeman, Thabo Owen Mokwena, het Mokwena se stewige netwerk in die energiesektor, die ANC en staatsveiligheid blootgelê. Koko het na bewering probeer om Mokwena as ‘n kanaal te gebruik om omkoopgeld te was. Die aanklagte […]

Read More

Britse skole sal leiding kry oor transgender-leerders

Die Britse eerste minister, Rishi Sunak, sê skole sal leiding ontvang oor beleide vir transgender-leerders in die somer-termyn. Dit volg nadat ‘n middel-regse dinkskrum, Policy Exchange, gekyk het na 154 hoërskole waarin sommige leerders wat as transgender identifiseer se ouers ingelig is, terwyl ouers in ander skole nie betroubaar in kennis gestel is nie. Sommige […]

Read More