Kaapstad ontplooi wetstoepassers vir Paasnaweek

Die Stad Kaapstad het vandag as deel van sy jaarlikse Paasnaweek-veiligheidsveldtog honderde wetstoepassers regoor die metro ontplooi om die veiligheid van besoekers en inwoners oor die volgende twee weke te verseker. Met die land se leerders wat tans met vakansie is, en duisende motoriste wat ook volgende naweek, as deel van hul jaarlikse Paasfees-vieringe in en uit die Moederstad sal reis, sal daar ook padblokkades by verskeie roetes regoor die stad en die provinsie in werking gestel word. Fritz Platt, Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in die Moederstad…