Meeste SA staatsvakbonde onderteken salaris-ooreenkoms

In die buurland het die meerderheid van die vakbonde in die staatsdiens het die regering se twee jaar salaris-ooreenkoms onderteken ná intense onderhandelings op die staatsdiens se Bedingingsraad. Die ooreenkoms se gemiddelde totaal kom op ‘n verhoging van 7,5 persent in die eerste jaar te staan. Meer as 53 persent van die vakbonde, insluitend die Vereniging van Staatsamptenare en Sadou, het die aanbod onderteken. Dit sal onmiddellik in werking tree.