Amper 40% van jong Britte wil ander stelsel as monargie hê

Die Britse koninklikes is in die nuus in aanloop tot koning Charles se amptelike kroning wat Saterdag plaasvind. ‘n Britse kenner Tessa Dunlop sê dat nuwe peilings daarop dui dat 38 persent van Britse jongmense ‘n ander stelsel as die monargie wil hê. Sy sê die hantering van Meghan en Harry, het daartoe gelei.

Read More

Amper 40% van jong Britte wil ander stelsel as monargie hê

Die Britse koninklikes is in die nuus in aanloop tot koning Charles se amptelike kroning wat Saterdag plaasvind. ‘n Britse kenner Tessa Dunlop sê dat nuwe peilings daarop dui dat 38 persent van Britse jongmense ‘n ander stelsel as die monargie wil hê. Sy sê die hantering van Meghan en Harry, het daartoe gelei.

Read More

Vloei by Ruacana neem skerp af

Die Hidrologiese Diens sê die Kunene-rivier se vloei by die hidroëlektriese aanleg by Ruacana het merkwaardig afgeneem en is tans op 285,8 kubieke meter per sekonde gemeet teenoor 982,4 ‘n week gelede. Die skerp toename verlede week is veroorsaak deur baie goeie neerslae en die ooptrek van die Gove-dam se sluise. NamPower het onlangs bevestig […]

Read More

Geingos se Facebook-blad loop deur onder twee slenters

Die Presidentsvrou Monica Geingos, sê haar Facebook-blad word gebruik vir slenters. Daar is twee plasings wat sirkuleer. Die een handel oor die Wêreldbank en die Bank van Namibië wat blykbaar ‘n Eco Nad-bank in haar naam gestig het vir beleggings. Die ander handel oor ‘n belegging wat gemaak kan word en moontlik gemaak is deur […]

Read More

SA-vervoerbedryf sê 20% van goedere moet spoor toe

Die huidige padinfrastruktuur in die buurland word nie voldoende onderhou om die hoë volume vragmotor-ritte te steun nie. Belanghebbendes in die Suid-Afrikaanse vragbedryf voer aan dit is noodsaaklik om 20 persent van Suid-Afrika se vragbedryf van pad na spoor te verskuif. Volgens Mary Padi van die Vragmotorbestuurdersvereniging van Suid-Afrika kan dit gedoen word deur gebruik […]

Read More

Rory kort ‘n blaaskans

Wêreld-nommer-drie, Rory McIlroy, keer dié week terug na die spel by die Wells Fargo-kampioenskap, nadat hy onthul het dat hy ná die Meesters verlede maand ‘n blaaskans gevat het ter wille van sy geestelike en emosionele welstand. Hy kon nie die afsnypunt haal nie, en dit was vir hom ‘n teleurstellende vertoning by die Meesters. […]

Read More

ANC lieg oor nalatigheid by Baragwanath – DA

Die DA in Gauteng sê die provinsie se Departement van Gesondheid beweer dat geen voorval van nalatigheid voorgekom het nie wat betref die dood van ‘n kommerwekkende 1 565 pasgebore babas die afgelope drie jaar in die Chris Hani Baragwanath-hospitaal se kraamafdeling. Die LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko, sê egter in ‘n geskrewe antwoord meer as die helfte […]

Read More

Informele sektor het regeringsbeleid nodig

Die sekretaris-generaal van die Namibiese Organisasie vir die Informele Sektor, Joseph Kandenge sê aan plaaslike media dat die tekort aan ‘n regeringstrategie vir die informele sektor ‘n groot bron van kommer is. Die belangrikheid van die sektor kan nie oorbeklemtoon word nie. Die Namibiese Statistieke-agentskap se 2018-berekenings toon dat die sektor meer as 30 persent […]

Read More

Katima se inwoners moet ophou kla en hul rekenings betaal

Die inwoners van Katima Mulilo het hul kommer uitgespreek oor hoe die vuil en in ‘n vervalle toestand die dorp is. Daarom, meen hulle sal die dorp nie floreer nie. Kosmos 94.1 Nuus het met Rafael Liswaniso, die hoofuitvoerende beampte van die dorp in die Noordooste oor die kwessie gepraat. Volgens hom staar hulle tans verskeie […]

Read More

Guterres sê klimaatkrisis moet met eerlikheid aangespreek word

Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, António Guterres, sê die klimaatkrisis vereis eerlikheid. Hy sê hy het ‘n klimaat-solidariteitsverdrag aan die G20 voorgestel, waarin alle groot vrystellers van uitlaatgasse ekstra pogings aanwend om dit te verminder. Welvarende lande moet ook ontluikende ekonomieë ondersteun om dit te kan doen. Guterres sê die wêreld moet optree volgens wetenskap, feite en eerlikheid om die klimaatkrisis aan te spreek met […]

Read More