Korrupsie in landbou kelder groei in SA

Farmers United South Africa sê korrupsie in die landboubedryf belemmer groei in die sektor en skaad boere. Die liggaam se president, Ronnie McKenzie, sê grond word aan onbevoegde mense gegee terwyl boere oor die hoof gesien word. Hy sê grond is aan baie mense gegee, maar korrupsie staan in die middel daarvan. McKenzie sê mense wat nie in […]

Read More

Twee, 16 en 17, vas vir Alabama-skietery

Twee tieners is van roekelose moord aangekla na ‘n wilde skietery op ‘n 16de verjaarsdagpartytjie in Amerika waarin vier mense dood en 32 gewond is. Die beskuldigdes is onderskeidelik 16 en 17 jaar oud. Die tragedie het verlede week in die stad, Dadeville, in Alabama afgespeel. Onder die slagoffers is ‘n talentvolle jong sokkerspeler, Phil Dowdell, wie […]

Read More

Kaapstad berei voor vir Netbal-wêreldbeker

Daar is net minder as 100 dae oor voor die Netbal-wêreldbeker in Kaapstad aangebied word. Sestien lande, insluitend Suid-Afrika, sal vir twee weke in Julie by die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum meeding. Die Namibiese Debmarine Desert Jewels het nie gekwalifiseer nie. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê as deel van Kaapstad se opbou na die Wêreldbeker, borg die stad die […]

Read More

Besit ‘n Trump-kaart vir net N$1 732

Jy het al gehoor van die Amerikaanse kultuur om bofbal-kaarte bymekaar te maak. Sommige kan baie waardevol raak en dit is ‘n baie gewilde stokperdjie in daardie land. Maar, daar’s ‘n nuwe kaart op die mark… digitale kuns van Donald Trump wat hom uitbeeld as verskeie helde… Te koop vir 99 Amerikaanse dollar stuk wat sekerlik deel […]

Read More

Shangula kla oor vertragings met tenders, sê middelmanne is nodig

Die Namibiese gesondheidsminister wil, nes in die geval van die ministerie van verdediging, meer beheer hê oor tenders. Dr. Kalumbi Shangula sê hy soek meer beheer oor verkryging maar, sê hy kan steeds nie goedere direk verkry nie en dat die sogenaamde middelman steeds nodig is. Hy sê hy soek vrywaring in verkryging omdat die aankoop van mediese produkte en toerusting nie […]

Read More

Mielieprys kan dalk in buurland effe daal… maar, plaaslik sal dit onveranderd bly

Agrimark Trading in die buurland het sy weeklikse mielieverslag vir die week bekend gestel met die aankondiging dat die prys van geelmielies sowat 3 750 Suid-Afrikaanse rand per ton is en dat die totale mielie-oesskatting 563 000 ton meer as in 2022 is. Ian Collard, die hoof uitvoerende beampte van die NMI-groep, het aan Kosmos […]

Read More

Angula gesels oor Swapo, na 63 jaar se bestaan

‘n Veteraan van Swapo sê die party staar uitdagings in die gesig. Swapo is 63 jaar terug gestig en het as vryheidsbeweging onafhanklikheid vir Namibië in 1990 saam met die Verenigde Nasies bewerkstellig. Swapo was vir dekades bekend as ‘n party van omonbonde eenheid, maar in onlangse jare was die lede van die party egter […]

Read More

Noa se verkragtingsaak begin, pleit onskuldig

Die student-dokter Dennis Noa, wat daarvan beskuldig word dat hy ‘n breinbeseerde manlike pasiënt op 11 April twee jaar gelede by die Katutura-hospitaal verkrag het, het onskuldig gepleit op al die klagte teen hom, wat poging tot moord insluit. Die 28-jarige Noa het nie aan landdros Victor Nyazo ‘n pleit-verduideliking verskaf nie. Sy verhoor het nou amptelik begin. Hy is vry op borg […]

Read More

Gauteng se gesondheidswerkers loop deur onder aanvalle deur pasiënte

Die Gautengse Gesondheidsdepartement doen stappe om veiligheid vir gesondheidsorgwerkers te verbeter na aanleiding van aanvalle in gesondheidsgeriewe. Daar was tussen Januarie verlede jaar tot nou 61 voorvalle, waarvan die meeste aan psigiatriese pasiënte toegeskryf word. Voorvalle het ingesluit personeellede wat gebyt, geslaan, beroof of aangerand is, en pasiënte wat verdoof, ingeperk of oorgeplaas is. ‘n […]

Read More

GIPF verhoog voordele met meer as 5%

Die Staatsinstellings Pensioenfonds het ‘n verhoging van 5,46 persent in pensioenvoordele vir alle GIPF-pensioentrekkers aangekondig. Dit geld vanaf 1 April 2023. Volgens die fonds kom die verhoging ná ‘n deeglike aktuariële omsigtigheids-ondersoek, uitgevoer deur die raad, wat die fonds se gemiddelde jaarlikse opbrengs oor die afgelope vyf jaar, en huidige en toekomstige laste en bates […]

Read More