Jurie sal Stellenbosch moet betaal, meer as R37m

SA Rugby se voormalige uitvoerende hoof, Jurie Roux, moet die Universiteit Stellenbosch 37 miljoen Suid-Afrikaanse rand betaal nadat hy sy jongste hofaansoek oor die terugbetaling van die geld, verloor het. Hy het universiteitsfondse sonder raadsgoedkeuring toegeken, toe hy tussen 2002 en 2010 op die instelling se finansiële komitee gedien het. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het beslis […]

Read More

Erdogan vereer SAPD se vierpotige beamptes

Die president van Turkye, Recep Tayyip Erdogan, het die Suid-Afrikaanse Polisiediens se honde-eenheid vereer vir sy bydrae in die soek- en reddingsoperasies na die dodelike aardbewings in Februarie. Die span, met vyf snuffelhonde en hanteerders, was onder leiding van Vimla Moodley. Hulle het ‘n 80-jarige wat vir nege dae vasgekeer was, gered en meer as […]

Read More

Onpartydige steun deur LP’s vir museum vir volksmoord

Parlementslede het hul steun uitgespreek vir ‘n mosie om ‘n Volksmoord-gedenkmuseum te stig. Lede van verskeie partye ondersteun so ‘n poging om diegene te vereer wat tussen 1904 en 1908 dood is. Joseph Kauandenge, sekretaris-generaal van Nudo het die mosie ‘n maand gelede in die Nasionale Vergadering ter tafel gelê. Sommige LP’s soos die PDM […]

Read More

DA doen ‘n beroep vir vrede in Sudan

Die DA doen ‘n beroep op betrokkenes in die konflik in Sudan om hul wapens neer te lê en na die onderhandelingstafel terug te keer. Die party wil ook hê die regering moet sy rol speel in die uitvoering van Suid-Afrika se buitelandse beleid om orde te herstel en die demokratiese prosesse te bevorder om […]

Read More

Amerikaanse Covid reaksie: Fauci sê dit was nie sy besluite nie

Die voormalige hoof van die Amerikaanse instituut vir aansteeklike siektes, dr. Anthony Fauci het gereageer op die jongste verslag wat die regering se reaksie op Covid oorweeg het. Luidens die verslag was daar foute gemaak, te veel geld, ongeveer 5 triljoen Amerikaanse dollar, bestee en die land is steeds nie gereed vir die volgende pandemie […]

Read More

Meghan se naam nie op Charles se gastelys vir 6 Mei nie

Daar is 2 000 gaste op die kortlys vir koning Charles se kroningsgeleentheid vroeg volgende maand. Berigte dui aan die koning se vervreemde seun, Harry, sal wel teenwoordig wees, maar sy vrou, Meghan, se naam is merkbaar afwesig op die lys. Die geleentheid, in Westminster-abdy in Londen op Saterdag, 6 Mei, sal na verwagting ‘n […]

Read More

Navorsing oor iishanas, visbronne in Noorde

‘n Span studente van die Sam Nujoma Marine and Coastal Resources Research-sentrum by Unam is tans besig om ‘n studie uit te voer oor die vloedvlaktes in die Ohangwena-streek. Die doelwitte van die studie sluit in om visbiodiversiteit te identifiseer sowel as om te bepaal of swaarmetale in die water voorkom. Die voedingswaarde van die […]

Read More

De Ruyter swyg oor ‘omkoop-politikus’ se naam

Die voormalige uitvoerende hoof van Eskom, André de Ruyter, het die parlement se staande komitee oor Openbare Rekeninge ingelig hy wil nie voortgesette ondersoeke oor korrupsiebewerings by die kragvoorsiener in gedrang bring nie. Hy verskyn aanlyn voor die komitee as deel van ‘n breër ondersoek na Eskom. De Ruyter het aangedui die geraamde 1 miljard […]

Read More

DeSantis se Disney-stryd kan hom stemme laat wen

Die goewerneur van Florida, Ron DeSantis, se stryd teen Disney kan sy steun onder Republikeinse kiesers ‘n hupstoot gee. Dit is volgens ‘n peiling deur Reuters/Ipsos. Meer as 44 persent van die Republikeinse respondente sê dat hulle ‘n gunstiger siening van DeSantis het vanweë die stryd met Disney het. Maar dit was onduidelik of die konflik […]

Read More

Leinster se afrigter gesels oor balanseertoertjie

Die Ierse bulspan, Leinster, speel die volgende twee naweke twee uitklopwedstryde in streekskompetisies. Hulle speel Saterdag in Dublin teen die Franse span, Toulouse, in die halfeindstryd van die Kampioenebeker, terwyl die verdedigende kampioen, La Rochelle, ook van Frankryk, Sondag in Bordeaux teen die Engelse span Exeter te staan kom. Leinster pak dan volgende naweek die […]

Read More