‘Plaaslike inhoud’ kan korrupsie in petroleumbedryf bevorder

Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing het sy kommer uitgespreek oor die kwesbaarheid van die plaaslike inhoudsbeleid vir die petroleumbedryf in die land. Die instituut se direkteur Graham Hopwood sê dit kan misbruik word en die vrees bestaan dat politici en amptenare hulle mag en invloed sal misbruik om plaaslike inhoud verkrygingsplanne te gebruik om hul […]

Read More

KZN-gesondheid ontken bewerings dat vrou in lykshuis wakker geword het

Die KwaZulu-Natalse Departement van Gesondheid ontken dat ‘n pasiënt dood verklaar en na ‘n lykshuis geneem is terwyl sy nog lewend was. Constantia Junior Govender beweer sy het in Februarie in ‘n lykshuis se vrieskas by die Mahatma Gandhi-gedenkhospitaal in Durban wakker geword. Die departement sê Govender was ‘n bekende buitepasiënt wat gereeld haar medisyne […]

Read More

Beijing sluit 107 000 ‘fop-rekeninge’ op sosiale media

China se Kuberruimte-administrasie het sterk standpunt ingeneem teen fopnuus en nabootsing op sosiale media-webwerwe. Sedert die bekendstelling van ‘n spesiale veldtog wat daarop gemik is om aanlyn rekeninge skoon te maak, het die administrasie ‘n verbysterende 107 000 rekeninge gesluit. Daar is bevind hierdie rekeninge versprei vals inligting en doen hulle voor as gesaghebbende nuus-platforms. […]

Read More

Ons moet opvaar soos Christus

Hemelvaartdag word vandag herdenk om Jesus Christus se hemelvaart volgens die Bybel te herdenk. Dit val altyd op ‘n Donderdag en vind plaas op die 40ste dag van Paasfees, 39 dae na Paassondag. Hemelvaartdag merk die einde van die Paasseisoen en vind tien dae voor Pinkster plaas. Plaaslike pastoor Brian Philander deel sy boodskap met […]

Read More

Drie vroue gewelddadig aangeval deur familielid in Klein Windhoek

‘n Gewelddadige toneel het homself omstreeks half-agt Woensdagaand in Klein Windhoek uitgespeel. Drie vroue is deur ‘n familielid met ‘n skerp voorwerp gesteek. Mediese hulp moes dringend ingeroep word om te verhoed dat die moeder, wat ook aangeval is, doodbloei. G4S is geloof vir sy vinnige optrede wat toegelaat het dat die verdagte in hegtenis […]

Read More

Ooreenkoms vir Swartsee-graanuitvoere verleng vir twee maande

Die Swartsee-graanooreenkoms is vir ‘n verdere twee maande verleng tot 18 Julie. Die ooreenkoms, wat graanuitvoere vanaf die Oekraïne toelaat en voedselsekerheid regoor die wêreld, sowel as pryse, bestendig hou, sou vandag verval het. Weereens het Turkye na vore getree en saam met verteenwoordigers van die Oekraïne, Rusland en die Verenigde Nasies, ‘n ooreenkoms beklink. […]

Read More

Stelsels by SA Staatsdrukkery veroorsaak data-verliese

Die Staatsdrukkery in Suid-Afrika is steeds besorg oor die stand van sy inligting- en kommunikasietegnologie-infrastruktuur, wat risiko’s vir die veiligheid van belangrike inligting inhou. Die ouditeur-generaal het onthul die instelling het in 2021 data verloor toe die stelsel ineengestort en sy finansiële state beskadig is. Die ouditeur-generaal se kantoor het deurlopend kwessies met bestaande data […]

Read More

Djokovic deur 20-jarige Deen uitgeskakel in Italië

Die jong Deen, Holger Rune, sal hierdie naweek in die voorlaaste ronde in die Italiaanse Ope speel nadat hy gister die sesmalige kampioen, Novak Djokovic van Serwië, in die kwarteindronde geklop het. Die 20-jarige was uit die staanspoor in beheer en het die eerste gekeurde Serwiër met 6-2, 4-6, 6-2  gewen. Hy kom nou in […]

Read More

Omgewingsministerie veroordeel ‘dougnuts’ van motorfietsryers by Sossusvlei

Die Namibiese omgewingsministerie doen ‘n beroep op Namibiërs en toeriste om die reëls en regulasies in Namibiese nasionale parke te gehoorsaam. Dit volg nadat verskeie voorvalle van vandalisme en roekelose bestuur in die sensitiewe omgewing in beperkte gebiede in Namibiese nasionale parke aangemeld is. Voertuigspore berokken reuse-skade aan biodiversiteit wat volgens omgewingskenners eeue vat om […]

Read More

Twaalf-jarige meisie swanger na verkragting

‘n Vermeende kinderverkragter sal vandeesweek in die Ondangwa-landdroshof verskyn nadat hy glo ‘n 12-jarige meisie swanger gemaak het. Na bewering bly die 21-jarige man in dieselfde huis as die meisie in Okashana Kiitembu-nedersetting. Die meisie is glo deur die verdagte gedreig om stil te bly oor die verkragting. Eers nadat sy begin siek voel en […]

Read More