WGO-hoof sê meer moet in Namibië gedoen word vir primêre gesondheidsorg

Die uittredende Wêreldgesondheidsorganisasie se verteenwoordiger in Namibië, Charles Sagoe-Moses, sê Namibië moet meer gesondheidspersoneel aanstel om primêre gesondheidsorg te verseker. Sagoe-Moses het tydens ‘n hoflikheidsbesoek aan President Hage Geingob by Staatshuis gesê Namibië moet in gemeenskaps-gesondheidswerkers op voetsoolvlak belê. Hy sê daar is ‘n behoefte om voort te gaan om die gebied van oordraagbare siektes, […]

Read More

Stad Whk vergader weer vanaand

Die munisipale raad van Stad Windhoek hou sy maandelikse gewone vergadering vanmiddag om half-ses. Inwoners is welkom om die vergadering fisies by te woon of die besprekings regstreeks op hul Facebook-blad te volg. Die agenda sal kort voor die vergadering op die webwerf beskikbaar wees. Die stad se kommunikasiebeampte Lydia Amutenya, het met Kosmos 94.1 […]

Read More

Waar’s die stappe teen die wat in staatskaping genoem is?

Hoofregter Raymond Zondo sê hy is teleurgesteld oor die gebrek aan optrede teen kabinetslede, oor wie daar aanbevelings gemaak is in die staatskapingsverslag. Hulle sluit in die minister van Minerale Bronne en Energie, Gwede Mantashe, die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, en die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Zizi Kodwa. Zondo sê die […]

Read More

Elton John die groot naam die jaar by Glastonbury

Queens of the Stone Age, die Chemical Brothers, Skepta, Caroline Polachek en Digga D is van die nuwe name wat vanjaar by Glastonbury optree. Arctic Monkeys en Guns N’ Roses sluit by die legendariese Elton John aan as die grootste trekpleisters. Die fees wat volgende maand van die 21ste tot die 25ste duur, spog met […]

Read More

Styging in moord en seksuele oortredings in SA verbaas nie

Die Suid-Afrikaanse vakbondfederasie Saftu, sê alhoewel hy ontsteld is oor die hoë misdaadvlakke in die land, is hy nie verbaas nie. Die vierde kwartaal se misdaadstatistiek vir die 2022-23 boekjaar toon dat moord tussen Januarie en Maart vanjaar met 3,4 persent gestyg het terwyl seksuele oortredings met 4,3 persent afgeneem het. Saftu se woordvoerder, Trevor […]

Read More

‘RED’s’ met hul hande in hul hare oor kabeldiefstal

Dit wil voorkom asof die reuse-uitdaging van koperkabeldiefstal in die buurland oorgespoel na Namibië toe. Die kragverspreiders in Namibië word volgens berigte gekonfronteer met die groot uitdaging van die diefstal wat aan die toeneem is. Charlie Matengu, skakelbeampte by Cenored sê aan Kosmos 94.1 Nuus die diefstal van koperkabels neem kommwerkkend toe en dit plaas […]

Read More

Noordwes bevestig twee cholera-gevalle

Die Gesondheidsdepartement in Noordwes het twee laboratorium-bevestigde gevalle van cholera in die provinsie aangekondig. Die uitbreking, wat die lewens van 24 mense geëis het, was die afgelope weke hoofsaaklik in Noord-Gauteng en die Vrystaat met een geval wat in Limpopo bevestig is. Die gevalle in Noordwes is in die Bojanala-distriksmunisipaliteit geïdentifiseer. Volgens die departement se woordvoerder, […]

Read More

Stygende seevlakke is rampspoedig vir eilandstate

Die Wêreld Meteorologiese Organisasie het sy kommer uitgespreek oor die uitwerking wat smeltende see-ys op seevlakke, natuurrampe, ekostelsels en ekonomieë kan hê. Die Verenigde Nasies se weeragentskap waarsku gletsers en ysplate wat in Groenland en Antarktika smelt, dra 50 persent by tot die stygende seevlak. Dit smelt al vinniger en het ‘n rampspoedige uitwerking op […]

Read More

Rahm meen LIV-spelers moet by Ryder toegelaat word

Die tweemalige major-wenner Jon Rahm meen LIV-gholfspelers moet toegelaat word om later vanjaar in die Ryderbeker te speel. Spelers wat hulle aan die DP World Tour onttrek het om aan die Saoedi-befondsde LIV-toer deel te neem, kom nie in aanmerking vir die Europese span vir die tweejaarlikse kompetisie nie. Dit sluit mense in soos Europa […]

Read More

Stad Kaapstad stuur plan van stapel om polisie met misdaadbekamping te help

Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê die stad stel hulpbronne vir misdaadvoorkoming in brandpunte beskikbaar om die polisie in die stryd teen misdaad by te staan. Hy voeg egter by dat baie meer bereik kan word indien polisiemagte afgewentel word. Hill-Lewis sê misdaad bly oral onaanvaarbaar hoog, maar die vierde kwartaal se misdaadsyfers is op […]

Read More