Hoër lone speel kernrol in armoede-verligting

Presidentsvrou Monica Geingos sê daar is ‘n dringende behoefte vir die private sektor om aan werknemers noodsaaklike voordele te verskaf terwyl arbeidskenners werkgewers versoek om salarisse te betaal relatief tot die huidige ekonomiese situasie. Die onlangse verhoging van die repokoers deur die Bank van Namibië tot 7,75 persent het meer uitdagings tot die ekonomiese landskap […]

Read More

Vertragings in Mandela begrafnis-bedrog irriteer regter

Die sittende regter in die saak oor Nelson Mandela se begrafnis, Igna Stretch, het die verdediging en die aanklaers gekritiseer oor onnodige vertragings wat keer dat die saak vorder. Die voormalige Oos-Kaapse LUR vir Gesondheid, Sindiswa Gomba, en haar 11 medebeskuldigdes het na bewering saamgespan om die Buffalo City-munisipaliteit uit 10 miljoen Suid-Afrikaanse rand te bedrieg […]

Read More

JPMorgan moet N$5,39 miljard aan Epstein-slagoffers betaal

‘n Regter in New York het voorlopig goedkeuring gegee vir JPMorgan Chase se skikking van 5,39 miljard Namibiese dollar aan slagoffers van die finansier, Jeffrey Epstein. Die slagoffers beskuldig die bank dat hy Epstein se gedrag geïgnoreer en steeds met hom sake gedoen het. Die slagoffers se prokureurs sê die skikking is regverdig, voldoende en redelik. Epstein, wat in 2008 skuldig bevind is dat hy […]

Read More

Billie Jean King kry Hollywood-ster

Die tennislegende Billie Jean King is vir Hollywood se Walk of Fame-groep vir 2024 benoem in die afdeling vir Sportvermaaklikheid. Die twaalfmalige Grand Slam-enkelspelkampioen sal die eerste vroue-atleet ooit wees wat dié besondere eer ontvang. King sluit aan by die Amerikaanse voetbalspeler en akteur Carl Weathers in die afdeling vir Sportvermaaklikheid. Sy sê sy is […]

Read More

Dis bibberweer in die Suide…

Dis bibberweer in Namibië maar in die verre Suide is dit bitter, bitter koud. Kosmos 94.1 Nuus het met Dolf de Wet van plaas Michberg naby Grünau gesels. Hy sê hout vir die kaggel want hulle is dankbaar vir die reëntjie…

Read More

Windhoekers ruk op (Okahandja staan hulle by)

Inwoners van Katutura, sowel as die van Okahandja, hou vanoggend ‘n optog in die hoofstad, teen die munisipaliteit. Die optog handel oor die uitstaande skuld aan Stad Windhoek en die gepaardgaande stappe wat die Stad sê hy sal neem in die verband. Vernon Kharuchas, een van die inwoners en organiseerders het met Kosmos 94.1 Nuus […]

Read More

Bestuurskwessies by Unisa wek kommer

Die Suid-Afrikaanse minister van hoër onderwys, Blade Nzimande, is bekommerd oor die bestuurskwessies by die Universiteit van Suid-Afrika. Die minister het gepraat teen die agtergrond van die instelling se 150-jarige bestaansvieringe. Die universiteit is een van die grootste afstandsonderrig-instellings in die wêreld. Nzimande vra dat ʼn algemene hersiening van Unisa se sakemodel uitgevoer moet word:

Read More

Britse-polisie het nog ‘n verdagte in moord, 30 jaar gelede

Brittanje se Metropolitaanse Polisie het nog ‘n verdagte genoem in die moord op ‘n tiener 30 jaar gelede. Die 18-jarige Stephen Lawrence is in April 1993 vermoor tydens ‘n vermoedelike rassistiese aanval in Eltham. Vyf mans is aanvanklik in hegtenis geneem, maar net twee is in 2012 skuldig bevind en lewenslange tronkstraf opgelê, terwyl die […]

Read More

Sbu verlaat die Blou bulle

Die Springbokvleuel, Sbu Nkosi, en die Bulle se paaie het geskei. Volgens die unie is dit met wedersydse instemming en die speler gaan sy loopbaan nou elders voortsit. Die 27-jarige Nkosi was deel van die nasionale groep wat die Wêreldbeker in 2019 in Japan gewen het, maar het ʼn onstuimige tyd in Pretoria beleef sedert […]

Read More

Kaapse bou-mafia word van intimidasie, afpersing beskuldig

Die Stad Kaapstad het bevestig boubedryf-mafia-sindikate teiken nie net behuisingsprojekte nie, maar beïnvloed ook vervoerprojekte. Hierdie sindikate is betrokke by afpersing en intimidasie, wat lei tot vertragings in projekvoltooiing en geraamde verliese van ongeveer 60 miljoen Suid-Afrikaanse rand. Gebiede wat geraak word, sluit in Macassar, die Kaapse Vlakte, Gugulethu en Khayelitsha. ‘n Wyksraadslid van Macassar, […]

Read More