Bestuurskwessies by Unisa wek kommer

Die Suid-Afrikaanse minister van hoër onderwys, Blade Nzimande, is bekommerd oor die bestuurskwessies by die Universiteit van Suid-Afrika. Die minister het gepraat teen die agtergrond van die instelling se 150-jarige bestaansvieringe. Die universiteit is een van die grootste afstandsonderrig-instellings in die wêreld. Nzimande vra dat ʼn algemene hersiening van Unisa se sakemodel uitgevoer moet word: