Die afgelope paar dae bewys ons moet voorberei vir wisselende weer

Weerkenners maan die kusgebiede van suidelike Namibië en Suid-Afrika loop die gevaar om erger weerpatrone te ervaar. Dit volg nadat ʼn verwoestende tornado deur Inanda en Idube naby Durban beweeg het en die Suide van Namibië baie goeie neerslae ontvang het met die N7-roete na die Vioolsdrif-grenspos wat ook vandag gesluit was. Die Wes-Kaap het […]

Read More

Nuwe vakbond belowe die son, die maan en die sterre

Die regte van werkers bly plaaslik in die nuus en nou sê die Affirmative Repositoning-beweging dat sy nuut-geregistreerde vakbond, die Revolusionêre-unie, poog om werkers uit alle sektore te verteenwoordig. Die vakbond het lank gevat om geregistreer te word maar volgens Julius Natangwe, die sekretaris-generaal, is hulle gereed en bereid om werkers by te staan.

Read More

WP o.16 rugbyspan gestraf oor rassekwota

Westelike Provinsie onder-16 het nie gespeel in die nie-amptelike hoofwedstryd van die Grant Khomo-week by Boland Landbou buite Paarl in die Boland nie. Die span is gestraf omdat hy transformasieteikens misgeloop het in Dinsdag se oorwinning oor die Bulle. Spanne moet minstens 11 spelers van kleur in hulle groep van 23 hê. Twee van die […]

Read More

Miljoene hektaar in ’21, ’22 afgebrand… keer so vanjaar

Die omgewingsministerie doen ‘n beroep op lede van die publiek, boere en eiendomseienaars om maatreëls in plek te stel om die risiko van veldbrande te verminder. Namibië se brandseisoen begin in April en eindig normaalweg in September. In 2021 het die land ‘n totaal van 3 miljoen hektaar verloor terwyl 2,4 miljoen hektaar in 2022 […]

Read More

Hosea Kutako-lughawe het geen radar nie

Die radarstelsel by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe is stukkend. Die stelsel sukkel reeds ‘n geruime tyd sedert November. Kosmos 94.1 Nuus poog reeds ure lank om die uitvoerende direkteur van die Namibiese Burgerlugvaartowerheid, Toska Sem, aan die hande te kry maar, sy is nie beskikbaar nie. ‘n Deurwinterde en afgetrede lugverkeerbeheerder sê terwyl daar […]

Read More

Shaningwa is boos vir Kawana oor gay-huwelike

Die sekretaris-generaal van Swapo, Sophia Shaningwa, het vanmiddag uitgevaar teenoor die minister van binnelandse sake Albert Kawana, oor sy ministerie se aankondiging dat hy die beslissing van die hooggeregshof oor gay-huwelik-gades sal nakom. Die ministerie sê hy sal buitelanders in sulke huwelike volgens die land se immigrasiewette in verband met heteroseksuele huwelike, erken. Shaningwa, tot […]

Read More

Drie vas in Walvis vir beplande in-transito rooftog

Die polisie op Walvisbaai het groot sukses behaal met ‘n beplande in-transito rooftog wat beplan was. Drie verdagtes is in hegtenis geneem na hulle ingejaag is. Die Volkswagen Polo waarin die drie gereis het, is volgens die mag ‘n gehuurde motor met vervalste nommerplate. Drie stelle nommerplate is ook naby die voertuig gevind met die […]

Read More

BMW se elektriese voertuigvervaardiging in SA plaaslik verwelkom

Die aankondiging dat BMW Suid-Afrika oor die volgende vyf jaar 4,2 miljard Suid-Afrikaanse rand sal belê in Pretoria, om ‘n nuwe generasie X3-sport-en aksievoertuig te bou, wat ook ‘n inprop-hibriede elektriese voertuig sal insluit, word plaaslik verwelkom. Die maatskappy sê die X3 sal die eerste elektriese model wees wat deur BMW in Suid-Afrika vervaardig word […]

Read More

Alles verloop goed by Langer Heinrich vir hervatting

Die Australiese uraanprodusent Paladin Energy sê hy is op koers vir die eerste uraanproduksie vanaf sy Langer Heinrich-myn teen die eerste kwartaal van volgende jaar. Die proses om produksie te hervat is reeds 50 persent voltooi nadat produksie in 2018 gestaak is. Paladin sê hy teiken ‘n produksietempo van 6 miljoen Britse pond per jaar oor die eerste sewe jaar gedurende die oopgroefmynfase. Die projek se lewensduur word beraam op 77,4 miljoen pond […]

Read More

SA-parlement het ‘n plan vir staatskaping aanbevelings

Die speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, sê die Parlement het reeds ʼn implementeringsplan ontwikkel vir die 16 aanbevelings deur die Zondo-kommissie oor die Parlement se rol in die hantering van staatskaping. Sy het die media ingelig oor die vergadering van die voorsittende beamptes met Hoofregter Raymond Zondo. Daarvolgens sal hulle op vier sleutelgebiede fokus. Volgens Mapisa-Nqakula […]

Read More