Die afgelope paar dae bewys ons moet voorberei vir wisselende weer

Weerkenners maan die kusgebiede van suidelike Namibië en Suid-Afrika loop die gevaar om erger weerpatrone te ervaar. Dit volg nadat ʼn verwoestende tornado deur Inanda en Idube naby Durban beweeg het en die Suide van Namibië baie goeie neerslae ontvang het met die N7-roete na die Vioolsdrif-grenspos wat ook vandag gesluit was. Die Wes-Kaap het onlangs baie swaar reën ondervind wat tot vloede gelei en infrastruktuur beskadig het. ʼn Woordvoerder van die Global Change Institute by Wits, Francois Engelbrecht, sê voorbereidings wisselende weer moet getref word: