Nieu-Seeland vermorsel Italië in Lyon

Nieu-Seeland het ‘n sterk boodskap aan hulle teenstanders in die Wêreldbeker uitgestuur dat hulle nie afgeskryf moet word nie, na hulle Italië gisteraand in Lyon met 97-16 kafgedraf het. ‘n Woelige All Black-span het 14 drieë ingeryg en die span het weer hulle onheilspellende krag getoon na hulle nederlaag in die openingswedstryd teen die gasheer-nasie, […]

Read More

Cleanergy begin bou aan groenwaterstof-vulstasie

Cleanergy Solutions Namibia, in vennootskap met die Ohlthaver en List-groep en Belgiese vennote, CMB.TECH, het begin met die bouwerk aan Afrika se eerste openbare groenwaterstof-hervulstasie in Walvisbaai. Son-energie sal benut word om ‘n skoon en hernubare bron van waterstof te skep, wat ‘n eko-vriendelike oplossing vir die streek se vervoerbehoeftes bied. Die uitvoerende hoof van […]

Read More

Rassediskriminasie ‘by al SA se universiteite’

AfriForum Jeug het wydverspreide rassediskriminasie by openbare universiteite in ‘n omvattende verslag onthul. Die studie het bevind al 26 openbare universiteite vereis rasseklassifikasie met aansoeke, met onvolledige aansoeke vir diegene wat nie hul ras bekendmaak nie. Die verslag het ten doel om aandag te skenk aan die voortdurende diskriminasie teen minderhede in hoër onderwys. René […]

Read More

Proteas se opwarmingswedstryd reën uit

Suid-Afrika se voorbereidings vir die eendag-Wêreldbekertoernooi in Indië is belemmer toe vandag se opwarmingswedstryd teen Afghanistan afgelas is weens reën, sonder dat ʼn bal geboul is. Die Proteas kry Maandag nog ʼn geleentheid om aan die plaaslike toestande gewoond te raak wanneer hulle teen die finalis van 2019, Nieu-Seeland, speel voor die toernooi Donderdag afskop. […]

Read More

Mudge kap na regering oor situasie in land

Mense wat kos soek het onlangs op die liggame van drie babas afgekom, wat die kwessie van babastortings weer na vore gebring het. In die mees onlangse geval is die lewelose liggame van tweeling-seuntjies by die Kupferberg-stortingsterrein in die hoofstad gevind, en vroeër die maand is die liggaam van nog ‘n baba in ‘n vullisdrom […]

Read More

Dudu Myeni kry borg na arrestasie

Die voormalige voorsitter van die Suid-Afrikaanse Lugdiens se raad, Dudu Myeni, gaan op 17 November vir die tweede keer in die landdroshof in Richardsbaai, KwaZulu-Natal verskyn. Myeni en ‘n voormalige direkteur van Sondolo, Trevor Mathenjwa, is vroeër vandag in hegtenis geneem en is elk borg van 10 000 Suid-Afrikaanse rand toegestaan. Die Nasionale Vervolgingsgesag sê […]

Read More

Burkina Faso arresteer bevelvoerders

Burkina Faso se militêre regering hou vier offisiere gevange wat verdink word van hul betrokkenheid by ‘n gefnuikte staatsgreeppoging. Twee ander het op die vlug geslaan. Die beamptes se identiteit is nie bekend gemaak nie, maar bronne dui op hooggeplaaste bevelvoerders onder diegene wat in hegtenis geneem is. Die ontwikkeling volg amper ‘n jaar ná […]

Read More

Putin ontmoet senior bevelvoerder van Wagner-groep

Die Russiese president Vladimir Putin het Vrydag een van die mees senior voormalige bevelvoerders van die Wagner-huursoldaatgroep ontmoet en bespreek hoe om “vrywilligerseenhede” die beste in die Oekraïne-oorlog te gebruik. Die vergadering het die Kremlin se poging onderstreep om te wys dat die staat nou beheer oor die huursoldaatgroep verkry het nadat sy baas, Yevgeny […]

Read More

Ministerie gee redes vir skerp styging in brandstofpryse

Die energie-ministerie het vanmiddag aangekondig die petrolprys gaan eerskomende Woensdag met 1,90 Namibiese dollar per liter styg en die prys van diesel met 2,40 dollar per liter. Verskeie internasionale faktore het bygedra tot die skerp styging in pryse. Kosmos 94.1 Nuus het by die ministerie se woordvoerder, Andreas Simon, gaan kers opsteek oor die redes […]

Read More

Onder-17 Sewes-span op pad na SA toernooi

Rugby: Na ‘n afwesigheid van byna vyf jaar het die Namibië Onder-17 Sewes Rugbyspan ‘n uitnodiging ontvang om aan die Suid-Afrikaanse Rugbyunie Interprovinsiale Onder-17 Sewestoernooi deel te neem. Die span het vandag die truie-seremonie by Hoërskool Windhoek gehou voor hul reis na Bloemfontein. Die toernooi sal op Maandag, 2 Oktober 2023 afskop, met Namibië se […]

Read More