Polisie slaan toe op skietery

Die polisie in Gauteng het 13 verdagtes in hegtenis geneem en beslag gelê op 18 vuurwapens, insluitend pistole, ná ‘n skietery in Kagiso aan die Wes-Rand. Die voorval het twee sekerheids-ondernemings betrek wat met verskillende taxi-verenigings geaffilieer is. Die polisie het afgekom op ‘n stryery tussen die groepe, waarna die verdagtes in ‘n pantservoertuig gevlug […]

Read More

Windhoek moet minder water gebruik

Windhoekers word weer gemaan om hul waterverbruik af te skaal. Inwoners het die teiken van 423 000 kubieke meter per week met ‘n allemintige 113 000 kubieke meter, of 27 persent oorskry. Die stand van die damme is ook nie goed nie, met die Von Bachdam wat tans op net 17,9 persent is en die […]

Read More

Man doodgeskok in Karibib

’n 53-jarige man van Karibib is doodgeskok nadat die elektriese vleissnyer waarmee hy gewerk het, wanfunksioneer het. Volgens ‘n polisieverslag was die man besig om by sy huis vir ‘n kliënt vleis te sny toe die lem uit posisie gegly het. Hy het die masjien afgeskakel om die lem reg te maak maar het nie […]

Read More

DA boos oor hospitale se toestand

Die DA in Gauteng is onthuts omdat die plafon by die Leratong-hospitaal aan die Wes-Rand ineengestort en operasies erg ontwrig het. Die voorval het Maandag gebeur. Gelukkig is niemand beseer nie, maar talle operasies moes gekanselleer of uitgestel word. ʼn Woordvoerder van die DA, Jack Bloom, sê dit is nog ‘n voorbeeld van swak instandhouding […]

Read More

Rusland se grense minder veilig

Die Oekraïne-konflik strek Rusland se weermag te veel uit en strem sy vermoë om veilige verdediging van sy grense te handhaaf, sê die Verenigde Koninkryk se verdediging-ministerie. In sy nuutste daaglikse intelligensie-opdatering, gepos op X, sê die ministerie dat Rusland waarskynlik oppervlak-tot-lug missiel-stelsels van verafgeleë dele van die land sal moet hertoewys om dekking oor […]

Read More

Kaapstad bars uit sy nate

Die Stad Kaapstad sê hy verwag nog skerp toenames in sy bevolking in die komende dekades. Volgens die jongste sensus het Kaapstad se bevolking van sowat 3,7 miljoen in 2011 tot meer as 4,7 miljoen in 2022 toegeneem. Dit is ʼn styging van byna 28 persent oor tien jaar. Die burgemeesterskomiteelid vir ruimtelike beplanning, Eddie […]

Read More

Fokus op waternood in Noorde

Die sentrale-noorde van die land gaan sedert Maart 2022 gebuk onder ernstige waterprobleme. Anna Shiweda, die adjunk minister van landbou, het in die Nasionale Vergadering aan parlementslede verduidelik die probleem is weens geblokkeerde waterkanale. Shiweda het bygevoeg dat die ministerie aan planne werk om water-pyplyne te lê vanaf Oshakati tot Omuthiya.

Read More

Soldate help zama-zama’s beveg

Drie-duisend-300 lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag sal kragte met die polisie saamsnoer as deel van Operasie Prosper om onwettige mynbou oor alle provinsies te teiken. President Cyril Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, onthul die sending se fokus is ‘n verskerpte teenmisdaad-operasie. Magwenya sê hierdie ontplooiing, wat daarop gemik is om nasionale veiligheid te verbeter, […]

Read More

Nigeriese president begroot vir seiljag

Nigeriese president Bola Tinubu het ‘n aanvullende begroting van 2,8 miljard Amerikaanse dollar onderteken wat befondsing vir nuwe koeëlvaste motors vir homself en sy vrou insluit, ondanks wydverspreide kritiek van burgers wat ‘n lewenskostekrisis in die gesig staar. Die begroting sluit ook toekennings in vir ‘n presidensiële seiljag, amptelike voertuie vir die presidentsvrou se kantoor […]

Read More

Djokovic hoop op nog ‘n titel

Tennis: Die loting vir die ATP-jaareindtoernooi in Turyn vind vandag plaas met Novak Djokovic wat graag ʼn sewende titel wil wen. Agt spelers word in twee groepe van vier elk ingedeel en die beste twee in elke groep vorder na die halfeindronde. Carlos Alcaraz maak sy debuut nadat hy die geleentheid verlede jaar weens ʼn […]

Read More