Drank, selfmoord op die voorgrond

Twee van die groot uitdagings in Namibië, die misbruik van alkohol en selfmoord, wat al amper daaglikse gebeure geword het, het weer in die hoofstad na vore getree en onderstreep dat ‘n naweek nie vir almal pret is nie. Die Copps 94.1-span het tydens die program met beide kwessies te doen gehad, soos Japie Nel berig.