China sê hy verdiep koördinasie met Rusland

China sê hy sal sy strategiese koördinasie met Rusland voortsit en verdiep, ongeag internasionale kommer oor bystand van die land aan Rusland kan bied, te midde van die oorlog in die Oekraïne. Die adjunkminister van buitelandse sake Le Yucheng het reeds met die Russiese ambassadeur in China, Andrey Denisov, in die verband vergader. Die stap kom in weerwil van druk […]

Read More

NR-diefstal: Alles is by die boek gedoen

Die gesteelde fondse by die Nasionale Vergadering is steeds in die nuus. Die parlement word daarvan beskuldig dat hy die saak toesmeer. Die leier van die Affirmative Repositioning-beweging Job Amupanda, sê die instansie keur dus korrupsie goed. Maar, dit blyk asof alle prosedures gevolg is by die Nasionale Raad, soos die woordvoerder van die Nasionale […]

Read More

IVP sal rampfondse fyn monitor

Die IVP in Suid-Afrika sê hy gaan die verspreiding van fondse wat vir rampverligting bedoel is, fyn dophou. Die ANC-regering het ‘n ramptoestand afgekondig as gevolg van die wydverspreide en vernietigende oorstromings in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Die IVP se nasionale woordvoerder, Mkhuleko Hlengwa, sê deursigtigheid en aanspreeklikheid is noodsaaklik:

Read More

Daar was 245 kriminele sake daagliks in ‘n jaar gemaak

Die Namibiese minister van veiligheid en sekuriteit dr. Albert Kawana, sê daar is in die 2021-2022 finansiële jaar 89 530 kriminele sake gerapporteer waarin 38 167 verdagtes gearresteer is. Dit verteenwoordig 245 sake daagliks, regoor die land. Gedurende die jaar is 112 434 sake afgehandel, wat sake insluit wat van die vorige jaar oorgedra is. Volgens […]

Read More

Pegasus-sagteware op Britse regeringsnetwerk gevind

Die digitale Kanadese regte-waghondgroep Citizen Lab sê hy het Britse amptenare gewaarsku dat elektroniese toestelle wat aan regeringsnetwerke gekoppel is, insluitend sommige binne die premier se kantoor en ministerie van buitelandse sake, blykbaar met Israelies-vervaardigde spioenasie-program Pegasus besmet is. CitizenLab sê die program het amptelike Britse netwerke geïnfiltreer. ’n Woordvoerder van die Israelse NSO-groep, wat Pegasus vervaardig en verkoop, sê die bewerings […]

Read More

Zambiese man vas vir verkoop van brandstof

‘n Zambiese burger, 27 jaar oud, sal binnekort in die hof op Walvisbaai verskyn nadat hy by die hawedorp se vragmotor-oornagperseel betrap is met brandstof. Die Namibiese polisie sê hy het gepoog om die brandstof daar te verkoop en is in hegtenis geneem in besit van agt 200-liter dromme, drie 25-liter kanne en een 25-liter kan wat kwart […]

Read More

Omikron sonder spuit bied nie beskerming nie

Die jongste navorsing in verband met Covid toon dat oningeënte mense wat die eerste keer met die Omikron-variant besmet is, waarskynlik nie immuunreaksies sal ontwikkel wat hulle teen ander variante van die koronavirus sal beskerm nie. Anders as teenliggaampies wat deur Covid-19-entstowwe of infeksies met vroeëre variante na vore kom, neutraliseer teenliggaampies wat deur die Omikron BA.1- en BA.2-variante gevorm word nie ander weergawes […]

Read More

Ramaphosa sê meer moet oor klimaat gedoen word

President Cyril Ramaphosa sê die oorstromings in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap is ‘n tragiese herinnering aan toenemende uiterste weerstoestande weens klimaatsverandering. Die oorstromings in KwaZulu-Natal het meer as 400 lewens geëis. Ramaphosa sê die regering moet meer belê in klimaatsaanpassingsmaatreëls om gemeenskappe teen klimaatsverandering te beskerm:

Read More

Nam se eerste driehoekige reeks vir vrouekrieket begin môre

Krieket Namibië is uiters opgewonde om ‘n vroue driehoekige reeks vandeesmaand aan te bied. Die Capricorn Eagles, Namibië se nasionale vroue krieketspan, speel vanaf Woensdag tot 26 April teen Zimbabwe en Uganda. Irene van Zyl sal die Namibiese dames as kaptein aanvoer en al die wedstryde vind op die CCD krieketveld in die hoofstad plaas. […]

Read More

Boere voorsien reeds 48% van Nam se vraag na grane ens.

Namibië vaar uiters goed met voedselproduksie en volgens die jongste syfers, voorsien die land se boere reeds 48 persent van plaaslike vraag na grane, groente en vrugte. Daar is volgens Gilbert Mulonda, die algemene bestuurder van akkerbou en tuinbou by die Akkerbouraad, verskeie meganismes in plek gestel om produksie en die waardeketting te verbeter. Hy […]

Read More