KZN-premier sê niemand word met water voorgetrek nie

Die premier van KwaZulu-Natal, Sihle Zikalala, sê bewerings dat ‘n watertenkwa wat veronderstel was om water aan die rampgeteisterde gemeenskap te voorsien aan sy woning in die noorde van Durban voorkeur gegee het, is ongegrond en beledigend. Dit volg na die berekende sirkulasie van digitaal-gemanipuleerde videomateriaal waarin ‘n watertenkwa water aan sy huis lewer. Zikalala […]

Read More

Honderde vragmotors vlug EU na Rusland, Belarus

Die Europese Unie het ‘n stormloop na sy grense veroorsak met duisende vagmotor bestuurders wat hul haas om die gebied te verlaat voor sanksies ingestel word. Die EU het vroeër vandeesmaand aangekondig alle vragmotors van Rusland en Belarus die teogang tot die blok verbied word, behalwe die wat voedsel, posstukke, medisyne, en olie of brandstof […]

Read More

Alle oë op Dam in Botswana

Alle oë sal op die nasionale 1 500-meter kampioen David Dam wees wanneer hy aan die einde van die maand in Botswana aan die internasionale byeenkoms deelneem. Dam het pas in verskeie byeenkomste in Suid-Afrika gekompeteer in die 800- en 1 500-meter, en sal môre terugkeer na Namibië vir verdere voorbereidings vir die einde van […]

Read More

Namcor poog om olieproduserende maatskappy te word

Na ‘n openbare tender deur die staatsbeheerde Sonangol-oliemaatskappy vir die gedeeltelike verkoop van hul deelnemende belange in verskeie olie-eksplorasie-blokke van hul portefeulje, is die Nasionale Petroleum-korporasie van Namibië, oftewel Namcor, saam met sy vennote, Sequa Petroleum en Petrolog, ‘n 10 persent-belang in ‘n produserende blok toegeken. Paulo Coelho Namcor se kommunikasiebestuurder het met Kosmos 94.1 […]

Read More

Nog ‘n skietery in VSA, 2 tieners sterf

Die Amerikaanse polisie soek na verskeie verdagtes nadat twee tieners die naweek dood en verskeie mense gewond is tydens ‘n groot partytjie in Pittsburgh, Pennsylvania. Volgens berigte is meer as 90 skote afgevuur op die omtrent 200 kinders wat die partytjie bygewoon het. Die slagoffers is blykbaar twee 17-jarige seuns. Die polisie sê volgens ‘n  […]

Read More

Israel se koalisieregering ly onder onluste

Geweld in Jerusalem duur voort en na die arrestasie van 18 Palestyne betogers, is daar toenemende druk op Israel se koalisieregering. Israelse onlustepolisie het hul hande vol gehad met Palestynse oproeriges in die sogenaamde Ou Stad. Die betogers het die polisie en lede van die publiek met klippe bestook en voertuie se ruite stukkend gegooi. […]

Read More

Tsitsipas vat Monte Carlo-ope

Stefanos Tsitsipas van Griekeland het aan die begin van die kleibaan-seisoen ‘n duidelike boodskap oorgedra toe hy sy titel op die Monte Carlo-meesterstoernooi verdedig het. Die wêreld nommer vyf het die Spanjaard Alejandro Davidovich Fokina in die eindstryd in skoon stelle gewen – 6-3, 7-6. Tsitsipas het die wêreld nommer twee Alexander Zverev van Duitsland […]

Read More

Stygende insetkoste raak lewensvatbaarheid van Nam-landbou

Daar is kommer oor die plaaslike landbou-bedryf as gevolg van stygende insetkostes. Die Namibiese landbouminister, Calle Schlettwein, sê dit kan moontlik lei tot werksverliese in die sektor. Kunsmis is veral ‘n uitdaging. Rusland, wat sowat 14 persent van die wêreldwye kunsmisuitvoere beslaan, het uitgaande handel tydelik opgeskort wat ‘n impak op internasionale voedselmarkte sal hê. […]

Read More

Beurtkrag duur tot Woensdagoggend

Eskom sê fase twee-beurtkrag sal tot Woensdagoggend vyf-uur voortduur. Beurtkrag is weer Sondagmiddag ingestel nadat dit vroeg Vrydagoggend opgeskort is. Woordvoerder Sikonathi Mantshantsha sê die kragstelsel bly onvoorspelbaar en enige verdere agteruitgang in opwekkingsvermoë kan hoër fases beurtkrag noodsaak:

Read More

Le Pen word ondersoek vir bedrog

Franse aanklaers sê hulle hersien op die oomblik ‘n verslag deur die Europese Unie se teen-bedrog-agentskap wat die verregse presidensiële kandidaat Marine Le Pen en lede van haar party daarvan beskuldig dat hulle duisende euro’s se EU-fondse wanbestee het. Le Pen daag Emmanuel Macron uit in die land se presidensiële verkiesing. Volgens die EU se […]

Read More