Boere voorsien reeds 48% van Nam se vraag na grane ens.

Namibië vaar uiters goed met voedselproduksie en volgens die jongste syfers, voorsien die land se boere reeds 48 persent van plaaslike vraag na grane, groente en vrugte. Daar is volgens Gilbert Mulonda, die algemene bestuurder van akkerbou en tuinbou by die Akkerbouraad, verskeie meganismes in plek gestel om produksie en die waardeketting te verbeter. Hy verduidelik.