Karas berei reeds voor vir nasionale verkiesings

Voorbereidings vir die nasionale verkiesings het afgeskop in die Karas-streek. Die kiesersopvoedingsveldtog het reeds begin, terwyl konsultasies met sleutelbelanghebbendes na verwagting gedurende die volgende drie weke op kiesafdelingsvlak gevoer sal word. Aletha Frederick, goewerneur van Karas, sê dit is noodsaaklik dat demokratiese prosesse met integriteit en deursigtigheid gehandhaaf word. Amptenare van die Verkiesingskommissie van Namibië […]

Read More

Voer-produksie kry knou weens leë Hardapdam

Die belangrike Hardapdam, waarop boere van die groenskema staatmaak, is tans net 12,3 persent vol. Boere by die besproeiingskema mag net 25 persent van hul lande besproei, maar kan so hul permanente gewasse behou. Kosmos 94.1 Nuus het met gepraat met Voermeester se hoof uitvoerende beampte , Jaco Labuschagne, oor hoe die beperking die produksie […]

Read More

Nuwe Trans Kalahari Fiber roete bring voordele

Paratus Botswana het die laaste been van sy veselroete voltooi om die nuwe Botswana Kalahari Fiber roete te skep. Altesaam 840km vesel is tussen die Namibiese grens en Lobatse gelê en is einde Maart geaktiveer. Dit voltooi die laaste been van die Paratus-geboude Trans Kalahari Fiber roete, wat van Johannesburg na Swakopmund in Namibië loop. […]

Read More

Beskerm al die kinders: UNICEF Suid-Afrika

UNICEF Suid-Afrika het in ‘n manifesvrystelling wat 30-jaar van demokrasie herdenk, versoek dat kinders in die ontwikkelingsagenda voorop gestel word. Die manifes versoek verbeterde pogings om die welstand van alle kinders, insluitend diegene met gestremdhede en migrante, te verseker. UNICEF se lands-verteenwoordiger, Christine Muhigana, het die behoefte beklemtoon dat leiers voorkeur gee aan kinders se […]

Read More

Meisie, 13, in hof op 3 aanklagte van poging tot moord

‘n Dertien-jarige meisie het haar eerste verskyning in ‘n hof in Wallis gemaak op drie aanklagte van poging tot moord, nadat twee onderwysers en ‘n leerder by ‘n hoërskool gesteek is. Die meisie, wie se naam nie gepubliseer mag word nie, omdat sy onder 18 is, het haar naam en adres bevestig, maar het geen […]

Read More

Verenigde Rugby-kampioenskap vol aksie die naweek

Rugby: Nog ‘n aksiebelaaide naweek is op hande in die Verenigde Rugby-kampioenskap met tuis-halfeindstryde en uitspeelplekke op die spel. Vanaand om 25 voor nege is die eerste plaaslike span in aksie wanneer die Haaie die Scarlets in Wallis pak. Die Bulle, tans vierde op die punteleer, kan ‘n taai kragmeting verwag wanneer hulle môremiddag drie-uur […]

Read More

Land se eerste PET-plastiekherwinningsaanleg bring voordele

Die inwyding van Namibië se eerste poliëtileentereftalaat plastiekherwinningsaanleg, is ‘n gesamentlike poging tussen Namibia Polymer Recyclers en Coca-Cola Beverages Africa in Namibië. Die PET Flake Plant in Okahandja verteenwoordig nie net ‘n prysenswaardige belegging in die land se omgewingsvolhoubaarheid nie, maar ook ‘n besliste stap in die rigting van die verwesenliking van die visie van […]

Read More

DA wil werkloosheid aanpak met nuwe beleid

Die DA het ‘n nuwe ekonomiese beleid bekendgestel om Suid-Afrika se ernstige werkloosheidskrisis aan te pak. Die beleid, wat daarop gemik is om tussen twee-miljoen en drie-miljoen nuwe werksgeleenthede te skep, fokus op die verbetering in die gemak om sake te doen, om beter fiskale keuses te maak en die hervorming van arbeidsbeleide. DA-leier John […]

Read More

Tanzanië skakel vyf hidro-elektriese fasiliteite af

Die Tanzaniese regering het die tydelike sluiting aangekondig van vyf hidro-elektriese fasiliteite om ‘n oorlaaide kragnetwerk aan te spreek. Dié geskiedkundige stap is in reaksie op die oormaat krag wat gelewer is deur die nuwe Julius Nyerere-hidro-kragprojek. Die eerste minister, Kassim Majaliwa, beklemtoon die noodsaaklikheid van innoverende strategieë om die waterbronne van Julius Nyerere hidro-elektriese […]

Read More

Amerika, China moet vennote wees: Xi Jinping

Die Chinese president, Xi Jinping, het aan die top-Amerikaanse diplomaat, Antony Blinken, gesê die wêreld se twee grootste ekonomieë moet vennote wees, nie teenstanders nie. Blinken het vir die tweede keer in minder as ‘n jaar vooraanstaande Chinese politici in die hoofstad Beijing ontmoet. Amerikaanse amptenare het gesê hy sal belangrike verskille opper, insluitend Rusland, […]

Read More