Owerhede moet intree teen ontvoering in buurland, sê owerheid

Die buurland se minister van vroue, Nkosazana Dlamini-Zuma, doen ‘n beroep op wetstoepassingsagentskappe om op te tree teen 15 343 ontvoeringsake in Suid-Afrika, soos aangeteken deur Statistieke Suid-Afrika. Vroue, kinders en die LGBTQ+ gemeenskap word meestal geteiken deur gewapende groepe wat hul met geweld gevange neem en vir finansiële of taktiese voordeel gebruik. Die departement […]

Read More

Amerikaners belet 4 Malawiese amptenare toegang

Vier voormalige amptenare van die Malawi-regering is toegang tot Amerika belet weens hul betrokkenheid by aansienlike korrupsie. Die amptenare sluit in ’n voormalige sekretaris van justisie en die voormalige hoof van die polisie. Die Staatsdepartement sê hulle het hul openbare posisies misbruik deur omkoopgeld en ander waardevolle artikels te aanvaar van ‘n sakepersoon, in ruil […]

Read More

Kampioeneliga: Koebaai aan City en Arsenal

Die 14-malige wenners van die Kampioeneliga, Real Madrid, het die heersende kampioene, Manchester City, met strafdoele geklop en op 4-3 uitgeskakel in hulle tweede kwarteindronde-wedstryd by die Etihad-stadion. Die wedstryd het met een elk geëindig en die spanne was gelykop met vier elk in totaal, waarna Antonio Rudiger die wendoel aangeteken het. In Duitsland het […]

Read More

Water uit Neckartal-dam vrygelaat

Die weeklikse dam bulletin deur Namwater het aangedui dat meer as 4,3 miljoen kubieke meter water verlede week uit die Neckartal-dam vrygelaat is. Die dam is tans 83 persent vol. Keetmanshoop landelike kiesafdeling raadslid Willem Labuschagne sê daar is waarskynlik ‘n versoek deur boere stroom-af van die dam en Namibia Wildlife Resorts gerig vir water […]

Read More

AgriSA onderskryf nuwe eiendomsreg-wet

AgriSA sê die Wysigingswetsontwerp oor Uitbreiding van Sekerheid van Verblyfreg is ‘n aansienlike mylpaal in die evolusie van eiendomsreg. Dit het dié maand van krag geword en verbeter die sekerheid van eiendomsreg terwyl dit grondeienaars en besetters se regte balanseer. Die wetgewing verfyn sleuteldefinisies, maak bemiddelling verpligtend voor uitsetting, en gee regte vir woonplekke en […]

Read More

Gesondheidsdepartement waarsku ouers oor hemofilie-tekens

Die Gautengse Departement van Gesondheid het op Wêreld-hemofiliedag ouers aangeraai om op te let vir vroeë tekens van hemofilie by kinders. Khutso Rabothata van die departement beklemtoon die belangrikheid daarvan om die simptome van hierdie oorerflike siekte te herken. Die departement poog om tydige diagnose en behandeling te verseker met gespesialiseerde klinieke wat in hospitale […]

Read More

Arsenal veg om halfeindstryd van Kampioeneliga te bereik

Sokker: Manchester City verwelkom Real Madrid vanaand vir die tweede ronde van hulle Kampioeneliga-kwarteindstryd, nadat die eerste ronde met sy hoë tellings op drie-elk geëindig het. Bayern Munich ontvang Arsenal in Duitsland vir die afhandelingsronde, met die stand op twee-elk. Die bestuurder van Arsenal, Mikel Arteta, sê hulle veg om die eerste keer in 15 […]

Read More

Bekende Marshal Ranger Naude gooi handdoek in

Die Namibian Marshal Rangers se Sean Naude, wat bekend is vir sy vrywillige reddingsdienste oral in Namibië met die noodambulansdiens, het handdoek ingegooi. Naude het die aankondiging op sy sosiale media platform gemaak en gesê ná 27 jaar van eie koste en moeite is hy klaar. Hy verkoop al sy bates en beplan ‘n nuwe […]

Read More

Christine Mboma reg vir Kip Keino Classic!

Namibië se ster-atleet, Christine Mboma, is op pad na Kenia waar sy by die Kip Keino Classic-byeenkoms in Nairobi gaan deelneem. Dit sal haar eerste verskyning op die atletiekbaan wees nadat sy behandeling vir verhoogde testosteroonvlakke ondergaan het. Sy het op 5 April by Wêreldatletiek toestemming gekry om aan amptelike kompetisies deel te neem, en […]

Read More

Uranium One optimisties oor Leonardville projek

Die Russiese mynmaatskappy Uranium One is optimisties oor sy uraan-ontginningsprojek in die Leonardville-gebied in Namibië. Dit vorder ondanks sterk teenstand van omgewingsgroepe en boere in die omgewing. Die maatskappy, wat tans in die eksplorasie-stadium is, beplan om in-situ herstel-myntegnieke te gebruik. Uranium One se direkteur van operasies, Aldo Hengari, sê 50-persent van die eksplorasiewek is […]

Read More