Vyf leeus uit Roemenië gered, kom vandag in Johannesburg aan

Die dierewelsynsorganisasie Four Paws sal vandag, op Wêreld Leeu-dag, vyf leeus op die OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng verwelkom, nadat sy internasionale span hulle in Roemenië gered het. Hulle was deel van ‘n groep van sewe leeus wat gered is, maar twee benodig nog versorging in Nederland. Die plaaslike direkteur van Four Paws, Fiona […]

Read More

Dwelms in Namibië: Publiek moet groter rol speel

Beslaglegging op dwelms duur voort en maandeliks is die syfers wat deur die Namibiese polisie bekend gemaak word uiters hoog. In Julie is meer as 5 miljoen Namibiese dollar se dwelms in die land gekonfiskeer met 172 verdagtes wat gearresteer is. Oud-kommissaris Hermie van Zyl, destydse hoof van die Nampol se dwelmeenheid sê die probleem […]

Read More

Kenner sê oor invloed van bek- en klouseer in SA

Suid-Afrika se landbou-bedryf is in rep en roer oor die verspreiding van bek- en klouseer. Daar is tans gevalle in ses provinsies wat KwaZulu-Natal, Limpopo, Noord-Wes, Gauteng, Vrystaat en Mpumulanga insluit. Dr Johnny van der Merwe ‘n landbou ekonoom en besturende direkteur van Agri-Mark Tendense in die buurland het met Kosmos 94.1 Nuus oor die […]

Read More

Kenia is opsoek na geotermiese energie

Die Keniaanse energievervaardiger, KenGen, het ‘n multimiljoen-dollar-tender vir die oprigting van ‘n geotermiese opleidingsentrum bekendgestel. Dit is om Kenia se potensiaal te versterk om as Afrika se voorste leier in geotermiese produksie te word. Die projek is deur die Wêreldbank se Internasionale Ontwikkelingsvereniging befonds en is tans op soek na hoofkontrakteurs. Volgens die tenderdokument moet […]

Read More

Corona maak ‘groen’ eiland oop vir toerisme

Corona het die opening van die eerste eko-toerisme-Corona-eiland aan die kus van Colombië aangekondig. Volgens die bier-handelsmerk sal dit die wêreld se eerste blou geverifieerde plastiekvrye eiland wees. Corona het ‘n vennootskap met die nie-winsgewende organisasie Oceanic Global aangegaan om die eiland te skep. Die Corona-eiland het intussen Oceanic Global se driester-plastiekvrye Blouseël-toekenning behaal, vir […]

Read More

Mens-dier konflik maai Afrika se leeus af

Vandag word Wêreld Leeu-dag herdenk. Die Afrika-leeu is ‘n ikoniese dier en ‘n trekpleister vir beide toeriste en jagters. Maar, as gevolg van mens-dier konflik is daar ‘n skamele 23 000 Afrika-leeus in die wêreld oor. In Namibië is die bevolking redelik gesond met ongeveer 800 diere wat vrylopend in die noordelike helfte van die […]

Read More

Ses gewapende rowers teiken kluise in Hochland Park-huis

Ses gewapende mans het vanoggend by ‘n woning in Hochland Park ingebreek en het met kluise weggekom. Na wat berig word het die kluise kontant bevat en terwyl daar gerugte is dat ‘n miljoen Namibiese dollar gesteel kon gewees het, sê Nampol se Khomas-bevelvoerder kommissaris Ismael Basson, die bedrag moet nog bevestig word.

Read More

Ministerie sluit landsgrense namate bek- en klouseer in SA versprei

Die Namibiese ministerie van landbou het landsgrense gesluit namate die bek- en klouseer uitbreking in Suid-Afrika versprei. Daar is tans gevalle in ses provinsies wat KwaZulu-Natal, Limpopo, Noord-Wes, Gauteng, Vrystaat en Mpumulanga insluit. Die volgende produkte word vanuit Suid-Afrika verbied, ook vir transit: rou of gevriesde varkvleis, rou geprosesseerde varkvleis, rou vleis, rou geprosesseerde vleis, bees-embrio’s en semen, gras, lusern […]

Read More

Agt Namibiërs nog in Oman

Daar is nog agt Namibiese burgers wat in Oman vasgekeer is nadat hulle deur ‘n mensehandel-sindikaat na die land vervoer is met die belofte van goedbetaalde werk. Daar was 31 slagoffers waarvan 21 reeds op 30 Junie gerepatrieer is. Die Namibiese ministerie van internasionale betrekkings se woordvoerder Penda Naanda sê hulle werk nou saam met […]

Read More

Net R9m by Cyril se plaas gesteel, glo geld vir ‘n buffel wat verkoop is

‘n Beraamde 9 miljoen Suid-Afrikaanse rand is by President Cyril Ramaphosa se Phala Phala-plaas in Limpopo gesteel, minder as die 62 miljoe rand waaroor vroeër berig is. Media in die buurland berig die geld is betaal aan Ramaphosa se plaasbestuurder, Hendrik von Wielligh, vir die verkoop van een buffel deur ‘n onbekende koper van Dubai. […]

Read More