Kenner sê oor invloed van bek- en klouseer in SA

Suid-Afrika se landbou-bedryf is in rep en roer oor die verspreiding van bek- en klouseer. Daar is tans gevalle in ses provinsies wat KwaZulu-Natal, Limpopo, Noord-Wes, Gauteng, Vrystaat en Mpumulanga insluit. Dr Johnny van der Merwe ‘n landbou ekonoom en besturende direkteur van Agri-Mark Tendense in die buurland het met Kosmos 94.1 Nuus oor die impak op die bedryf gepraat.