Man-U vertrap Arsenal

Manchester United het Arsenal se uitstekende begin in die nuwe Premierliga-seisoen beëindig, met ‘n oorwinning van drie-een op Old Trafford. United se nuwe Brasiliaanse speler van 1,6-miljard Namibiese dollar, Antony het in sy debuutwedstryd ʼn doel aangeteken en Marcus Rashford het twee doele behaal om die Rooi Duiwels tot vyfde op die punteleer te laat klim. Bukayo Saka het Arsenal se enigste doel aangeteken. Arsenal is steeds bo-aan die punteleer, […]

Read More

Stad Johannesburg lê klag van omkopery teen ANC

Die Stad Johannesburg gaan vandag by die polisiekantoor in Hillbrow strafregtelike klagte van omkopery en korrupsie teen die ANC en sy vennote in die stadsraad indien. Dit volg nadat die partye in die veelpartykoalisie in Johannesburg met ‘n ondersoekproses ‘n sameswering blootgelê het. Die woordvoerder van die koalisie, Corné Mulder, sê daar is gepoog om […]

Read More

Brandstofprys daal vir September

Die Namibiese ministerie van myne en energie het die Namibiese brandstofprys afwaarts aangepas met 1 Namibiese dollar en 20 sent per liter. Diesel kos 65 sent minder. Dus is die pompprys op Walvisbaai 21 dollar en 8 sent vir petrol en 22 dollar 12 sent vir diesel. Die winsmarge vir handelaars is ook met ‘n […]

Read More

Oud-soldate en vlugtelinge hou optog

Oud-soldate en voormalige vlugtelinge hou vanoggend ‘n vreedsame protesoptog om lig te werp op hulle stryd om erkenning. Die groep sê hulle is kompensasie tydens onafhanklikheid beloof maar het net 10 Namibiese dollar, ‘n matras en ‘n panga in 1989 ontvang. Hulle eis betaling vir hervestiging maar, hulle eise is reeds deur die Verenigde Nasies, […]

Read More

Indiensnemingsyfers in SA is belowend

President Cyril Ramaphosa sê die jongste indiensnemingsyfers stem die regering versigtig optimisties. Volgens Statistieke Suid-Afrika het die aantal mense in diens van 14,5 miljoen in die vierde kwartaal van verlede jaar tot 15,5 miljoen in die tweede kwartaal van vanjaar gestyg. Ramaphosa sê in sy weeklikse nuusbrief ekonomiese groei en werkskepping kan net bereik word deur die […]

Read More

Obama palm Emmy in, het reeds 2 Grammy’s

Die voormalige Amerikaanse president Barack Obama is halfpad daar om ‘n Emmy, Grammy, Oscar en ‘n Tony te wen. Hy het ‘n Emmy gewen as beste verteller vir sy werk aan die Netflix-dokumentêre reeks, Our Great National Parks. Hy het ook reeds twee Grammy-toekennings ontvang vir die voorlees van sy oudioboek-memoires, The Audacity of Hope […]

Read More

Numsa verklaar dooiepunt by South32, staking moontlik

Die Nasionale Metaalwerkersvakbond van Suid-Afrika het ‘n dooiepunt oor lone met die myn- en metaalmaatskappy, South32 verklaar. Die maatskappy bied ‘n algemene verhoging van 3,1 persent en ‘n eenmalige verhoging van 4 persent aan wat slegs vir een maand in kontant betaal word. Die vakbond eis ‘n algehele verhoging van 15 persent. Die woordvoerder van […]

Read More

Olie: Miljarde vate waarskynlik aflandig van Namibië

Tom Alweendo, minister van energie van myne, sê die olie-ontdekkings aan die kus van Namibië deur twee oliemaatskappye, TotalEnergies en Shell, is waarskynlik in die miljarde vate van kommersiële waarde, met produksie wat oor vier jaar verwag word. Alweendo het by ‘n olie-konferensie in Dakar, Senegal, gesê die maatskappye wil seker maak dat hulle weet watter presiese hoeveelhede olie daar is, […]

Read More

SPAR en Felisberto poog om te skik in N$6,7m saak

SPAR Namibië en die voormalige eienaar van die winkel op Rundu, Adalberto Felisberto is tans besig om te onderhandel vir ‘n skikkingsooreenkoms. SPAR het die aansoek in die hoërhof gebring en sê hy word sedert Desember 2019 net meer as 6,7 miljoen Namibiese dollar geskuld. Felisberto het verdediging aangeteken maar, die partye vra die hof vanoggend vir uitstel tot 3 Oktober sodat hulle […]

Read More

VN aanvaar resolusie oor verkragting in vredestyd

Die Verenigde Nasies het ‘n dokument aanvaar wat daarop gemik is om seksuele aanranding te bekamp en om toegang tot geregtigheid te bied vir slagoffers van sodanige mishandeling. Die stemming in die Algemene Vergadering is met uitroepe van vreugde en applous deur die gehoor verwelkom. Die stigter van die nie-regeringsorganisasie Rise, Amanda Nguyen, sê dit is die […]

Read More