Four Paws vra einde aan teel van leeus in aanhouding 

Die dierewelsynsbeweging Four Paws doen ‘n beroep op die departement van bosbou, visserye en die omgewing om pro-aktief op te tree met maatreëls om ‘n einde te maak aan die bedryf wat leeus in aanhouding teel en nie langer die doeltreffende inwerkingstelling van planne uit te rek nie. Die woordvoerder, Elize Parker, sê lede van […]

Read More

ANC-NUK se spesiale verdaag sonder Rampahosa

Die ANC se nasionale uitvoerende komitee se spesiale vergadering het verdaag. President Cyril Ramaphosa het nie die vergadering by Nasrec in Johannesburg bygewoon nie waar hy oor die Phala Phala-skandaal sou antwoord. Die waarnemende sekretaris-generaal van die ANC, Paul Mashatile, sê Ramaphosa is nog in konsultasie in Kaapstad.  

Read More

Namibië het ook ‘n tekort aan ambulanse

Namibian Marshal Ranger Sean Naudé het gereageer op die DA wat sê Suid-Afrika het ‘n tekort aan 3 401 ambulanse. Van die 3 342 ambulanse wat die land wel het, kan 750 tans nie gebruik word nie weens ‘n gebrek aan onderhoud of skade weens botsings. Naude sê aan Kosmos 94.1 Nuus hy het juis […]

Read More

FNB Namibia is Bank van die Jaar 

Die Banker-tydskrif het FNB Namibia aangekondig as die wenner van die 2022 Bank van die Jaar Namibië by ‘n seremonie wat in Londen, in Brittanje gehou is. Die gesogte toekennings het ten doel om uitnemendheid in die internasionale bankgemeenskap te beloon en te bevorder. Internasionale beoordelaars kies slegs een wenbank vir elke land wat die […]

Read More

Blitsbokke weer op wenpad by Dubai Sewes

Rugby: Suid-Afrika het weer op die wenpad gekom met ‘n oortuigende oorwinning van 27-12 oor Kenia nadat hulle teen Brittanje verloor het in hulle eerste groepswedstryd van die Dubai Sewes. Die Blitsbokke het vanoggend 14-5 teen die Britte verloor en is daarmee hul 19 oorwinnings op ‘n streep in vorige toernooie kwyt. Hulle het egter […]

Read More

SAOG-ministers onthuts oor sloerdery van Trans-Kalahari-spoorlyn  

Ministers in die SAOG-streek het hul kommer uitgespreek oor die vertraging in die bou van die Trans-Kalahari-spoorlyn wat Namibië en Botswana sal verbind. ‘n Ministeriële vergadering is in Windhoek gehou oor die vordering wat gemaak is met die konstruksie van die spoorlyn sedert die bilaterale ooreenkoms onderteken is. Hierdie streeksprojek, wat ‘n direkte verbinding met […]

Read More

Corruption Watch eis volle aanspreeklikheid in Phala Phala-saak

Die organisasie Corruption Watch eis die parlement en ander instellings wat oorsig oor demokratiese prosesse uitoefen en bewyse het, moet vinnig die Phala Phala-saak hanteer. Dit behoort voorkeur te kry en is deel van hulle toewyding tot die beginsel van aanspreeklikheid. Karam Singh van Corruption Watch sê sulke beskuldigings van ernstige oortreding van die land […]

Read More

DA: SA het reuse-tekort aan ambulanse

Die DA sê Suid-Afrika het ‘n tekort aan 3 401 ambulanse. Van die 3 342 ambulanse wat die land wel het, kan 750 tans nie gebruik word nie weens ‘n gebrek aan onderhoud of skade weens botsings. Die minister van gesondheid, Joe Phaahla, het op ‘n geskrewe parlementêre vraag van die party geantwoord. Die DA-lid, […]

Read More

Dis neusie verby vir gholfspeler(s)

‘n Gholfspeler het sy gholfmaat se neus in ‘n parkeerarea afgebyt na ‘n potjie gholf. Die 51-jarige Mark Curtis Wells van Biloxi, Mississippi, VSA het glo van die toneel weggejaag, maar homself later by ‘n polisiekantoor oorgegee. Die slagoffer is in die hospitaal opgeneem, maar sy neus is nog nie gevind nie. Volgens ooggetuies was […]

Read More

SIM-registrasie moet teen Desember ’23 voltooi wees

Die Kommunikasie Regulerende Owerheid van Namibië, Cran, sê lede van die publiek het nog 12 maande om hul SIM-kaarte te registreer. Verpligte registrasie begin eers op 1 Januarie volgende jaar. Die uitvoerende hoof van Cran, Emilia Nghikembua, sê verpligte registrasie sal op 31 Desember 2023 ten einde loop. Sy sê sy is tevrede met die […]

Read More