Kartering, kwantifisering van bronne krities vir grondbeleid

Die adjunk-landbouminister Anna Shiweda sê opmetings en kartering van landbougrond is uiters belangrik, nie net vir grondbestuur nie maar ook om beleid in verband met grondhervorming te ondersteun. Sy woon op die oomblik die 12de konferensie van ministers verantwoordelik vir die aktiwiteite van die streeksentrum vir kartering van hulpbronne vir ontwikkeling in Kampala, Uganda. In haar mening moet geo-monitering ook verskerp word. Sy […]

Read More

SAA kondig 4 nuwe roetes aan

South African Airways het aangekondig dat hy vier nuwe roetes gaan bekendstel waarvan een ook vlugte na Windhoek se Internasionale Lughawe Hosea Kutako en Victoria Falls-lughawe in Zimbabwe sal bied. Hierdie roetes is gereed om op 8 Desember geopen te word voordat die feesseisoen begin. SAA sal twee vlugte per dag hê vanaf Maandae tot […]

Read More

Eswatini op besoek oor TB, land vorder beter as Namibië

Lede van die Eswatini-parlement is in Namibië op uitnodiging van die Namibiese parlement. Die span wat gelei word deur Macford Sibandze, nasionale voorsitter van die TB Koukus-Eswatini, is in die land om hulle te beywer vir die uitwissing van tuberkulose in die SAOG-streek. Sibanze het Namibië verwelkom by die Globale TB Koukus, die grootste internasionale […]

Read More

Massa-skietery by Walmart in Virginia

Verskeie mense is dood en ander is beseer in ‘n skietery by ‘n Walmart in Chesapeake, Virginia, in die VSA. Die polisie sê die skieter is op die toneel doodgeskiet. Owerhede sê minder as 10 mense is op die stadium dood maar getalle moet nog bevestig word. Dit is nie duidelik of die skieter, wat […]

Read More

Mashatile is verbaas oor die ondersteuning wat hy ontvang

Die ANC se tesourier-generaal Paul Mashatile wat benoem is vir die amp as adjunkpresident van die party, sê hy is verbaas oor die ondersteuning wat ontvang het in aanloop tot die verkiesingskonferensie volgende maand. Hy loop voor met 1 791 stemme, gevolg deur minister Ronald Lamola met 427 en die derde kandidaat, die Oos-Kaapse premier […]

Read More

Dis nie die regte tyd om geld uit te gee nie – ekonoom

Namibiërs is opgewonde om winskopies los te slaan op Black Friday. Baie is onder ekstra druk om te spaar namate die lewenskoste styg. Black Friday is die besigste datum in die kleinhandelkalender. Vorige jare is ‘n inkopie-waansin gesien met lang rye, leë rakke en tonele van klante wat baklei het oor die laaste televisiestel met lae pryse. Ekonoom Cons Karamata gee sê […]

Read More

SA-owerhede gereed vir enigiets na Zuma, Waluś

Die nasionale gesamentlike operasionele en intelligensiestruktuur in Suid-Afrika sê hy is op hoë gereedheidsbasis om te reageer op enige gebeurlikheid ná Maandag se uitsprake deur die Konstitusionele Hof en die Appèlhof. Die Appèlhof het ‘n laer hof se beslissing ondersteun dat oudpresident Jacob Zuma se vrylating op mediese parool ongrondwetlik en onwettig was. Die Konstitusionele Hof het parool toegestaan […]

Read More

Maputo-verklaring moet nou geïmplementeer word

Kommer is geopper ná die Verenigde Nasies se aankondiging dat miljoene kwesbare Afrikane hulle in die komende maand gereed moet maak vir uiterste hongersnood. Regerings in Afrika word aangemoedig om nou op te tree en die 2003 Maputo-verklaring deur te voer deur besteding aan landbou te verhoog. Afrika-regerings het in die verklaring ‘n verbintenis aangegaan […]

Read More

Fauci groet by laaste Withuis-perskonferensie

Dr. Anthony Fauci, hoof van die nasionale instituut vir aansteeklike siektes in die VSA het sy laaste perskonferensie by die Withuis gebruik om verdeeldheid in Amerika aan te spreek.  Fauci, wat in Desember 82 word, het 54 jaar die Amerikaanse regering gedien en sy aftrede in Augustus vanjaar aangekondig. Hy het tydens die pandemie doodsdreigemente uit sommige […]

Read More

ANC sê daar’s nog kans vir vroue om benoem te word

Die ANC sê hy is daartoe verbind om geslagsgelykheid in sy geledere te bevorder. Dit volg nadat slegs twee vroue vir posisies in die top-ses benoem is. Nomvula Mokonyane en Febe Potgieter-Gqubule sal volgende maand by die party se verkiesingskonferensie meeding om die amp van adjunk-hoofsekretaris. Die sekretaris van die party se verkiesingskomitee, Chief Matsila, sê daar is steeds ‘n […]

Read More