ANC-NUK se spesiale verdaag sonder Rampahosa

Die ANC se nasionale uitvoerende komitee se spesiale vergadering het verdaag. President Cyril Ramaphosa het nie die vergadering by Nasrec in Johannesburg bygewoon nie waar hy oor die Phala Phala-skandaal sou antwoord. Die waarnemende sekretaris-generaal van die ANC, Paul Mashatile, sê Ramaphosa is nog in konsultasie in Kaapstad.