Vas jy, maar die skaal se iets anders?

Sien jy nie die gewenste verslankingseffek van vas nie? Wetenskaplikes vind eenvoudige manier om die dieet se gewigsverlieskrag ‘n hupstoot te gee Dit is ‘n dieettendens wat deur almal onderskryf word, maar vas werk nie vir almal nie. Nou sê wetenskaplikes hulle het ‘n manier gevind om die uitwerking daarvan te versterk met ‘n spesifieke […]

Read More

Al meer Baba Vanga-voorspellings word waar

Die blinde, maar heldersiende Baba Vanga het ‘n paar onaangename voorspellings vir 2024 gemaak – en nou het nog een waar geword. Alhoewel Baba Vanga meer as 25 jaar gelede gesterf het, het die Bulgaarse mistikus voorspellings gemaak wat tot vandag toe nog realiseer. Sy het in haar kinderdae blind geword, maar sy het baie […]

Read More

Ontdooi die duine van Mars!

Hierdie beeld wys ‘n streek van sandduine in die lente-seisoen op Mars. Die seisoenale ryp is gevriesde koolstofdioksied. Hierdie proses is glad nie eenvormig nie, maar skep eerder ‘n patroon van donker kolle. Die boonste gedeelte van die foto wys noord. Boonop is die tussen-duine gebiede ook opvallend, met helder ryp wat in die dalings […]

Read More

Hiert jou sexy boom

’n Selfverklaarde “ekoseksueel” het natuurliefde tot die uiterste geneem nadat sy verlief geraak het op ’n eikeboom – wat volgens haar haar met “erotiese energie” vul.  Sonja Semyonova (45) is ‘n selfverklaarde “ekoseksueel”, gedefinieer deur “Here Come The Ecosexuals” as ‘n persoon wat “die natuur romanties, sensueel en sexy vind” en dikwels “Aarde as hul […]

Read More

Veelsgeluk prinses Charlotte

‘n Nuwe foto van prinses Charlotte wat haar negende verjaardag vier, is deur Kensington-paleis vrygestel. Die foto is deur haar ma, Catherine, die prinses van Wallis geneem.

Read More

Google toets emoji’s met klank

Dit lyk asof Google “klank-emoji’s” aan sy foongebruikers bekend stel. Sommige Google Pixel-fooneienaars sien ‘n opsie om ‘n reaksie te stuur tydens ‘n oproep. Die “klank-emoji”-opsie swiep op om ses bekende emoji’s te toon: Lag, klap, feesvier, ‘n trom, huil en … die bolla-emoji. Wanneer ‘n gebruiker die emoji’s tik, speel hulle ‘n ooreenstemmende klank op die foon. Sommige […]

Read More

Is jy ‘n aanhanger van Billie Eilish?

Billie Eilish kondig datums aan vir haar Hit Me Hard and Soft 2024-2025 Wêreldtoer. Kaartjie verkope open 3 Mei 2024. Die toer skop in September af.

Read More

Dirk van Der Westhuizen het Rhinovirus/Enterovirus

Dirk van der Westhuizen, die bekende ‘Sexy vir my’ sanger, het Maandag ‘n plasing op sosiale media gemaak waar hy in die hospitaal is. Ten tyde van die plasing, was dit nog onbekend wat hy makeer, maar intussen het hy ‘n opdatering gedoen. Hy sê dokters weet uiteindelik wat hom makeer. Hy het Human rhinovirus/enterovirus. […]

Read More

Google kyk mooi na sy mense

Daar is lank reeds berig dat Google sy werknemers goed behandel, van die aanbied van gratis kos en fiksheidsklasse, tot wasgoeddienste en motorwasserye. Maar Google bied ook sterftevoordele aan werknemers, asook die gade of lewensmaat van ‘n personeellid wat afgesterf het. Hierdie voordele sluit in dat die lewensmaat wat agter bly, vir ‘n dekade die […]

Read More

Anne Hathaway al vir meer as 5 jaar nugter

Anne Hathaway (41) is al vir meer as vyf jaar nugter. Die aktrise het met The New York Times gepraat oor haar gesondheid en hoe dit is om in haar 40’s te wees. Sy meen sy het verkseie doelwitte, en alhoewel sy nie baie daaroor praat nie, is om nugter te bly een van hulle. […]

Read More

websitesbetter