Geen kinders onder 13 na 23:00 in die strate

ʼn Aandklokreël is ingestel vir kinders jonger as 13 in Frankryk. Dit is die jongste maatreël van sy aard om jeuggeweld te bekamp. Verskeie Franse stede het al in die verlede tydelike aandklokreëls ingestel vir kinders. Jeuggeweld het egter ʼn belangrike politieke onderwerp geword in Frankryk. Die aandklokreël is ingestel in reaksie op ʼn toenemende […]

Read More

Grizzlybere sal na jare se debat weer in die staat van Washington in die VSA vrygelaat word

Die ingewikkelde proses vereis die vang, vervoer en verskuiwing van bere per helikopter vanaf Montana of British Columbia, na Washington Grizzlybere sal weer in die Washington-staat se noord Cascades-bergreeks ingebring word, volgens die Amerikaanse federale regering, na ‘n besluit wat gevolg het op jare se bitter verdeelde debat. Dit kan nog baie jare duur voordat […]

Read More

​Kunsmatige versoeter kan die ingewande ernstig beskadig, volgens nuwe studie

Kunsmatige versoeters wat in baie soorte kos gebruik word, insluitend lekkergoed, koeke, sap, jogurt en kougom, toon in ‘n laboratorium-gebaseerde studie dat dit aansienlike dermskade veroorsaak. Die nuwe studie wat in die joernaal “Frontiers in Nutrition” gepubliseer is, dui daarop dat selfs klein dosisse neotaam, ‘n vorm van aspartaam, skade aan die ingewande kan veroorsaak, […]

Read More

Toegangsfooi op besige dae in Venesië nou betaalbaar

Die Italiaanse stad Venesië het ʼn nuwe skema ingestel wat behels dat dagbesoekers ʼn fooi moet betaal om toegang tot die geskiedkundige stad te verkry. Dit is ʼn eerste vir die wêreld, met die doel om die druk te verlig wat toerisme op die stad toepas. Jy sal nou n kaartjie van €5,30 (sowat N$110) […]

Read More

Kosmos 94.1 Ruimtefoto van die week: Sterrekundiges ontrafel die raaisel van die ‘Dragon’s Egg’-newel

Twee groot sterre wat in ‘n skouspelagtige wolk van gas en stof met die bynaam die “Dragon’s Egg”-newel woon, het ‘n legkaart aan sterrekundiges gestel. Een son het ‘n magnetiese veld en sy metgesel het nie. Sulke massiewe sterre word gewoonlik nie met newels geassosieer nie. Dit lyk asof navorsers nou hierdie raaisel opgelos het. […]

Read More

Die wêreld se eerste vlieënde motor. Sal jy in hom vlieg? 

Met ‘n 1.6 BMW enjin, sal hul later, soos tegnologie ontwikkel, skuif na n battery-gedrewe enjin. Ten minste is verkeersknope iets van die verlede?

Read More

Skokkend: Kinders so jonk as 4 damprook

Amptelike syfers in Engeland toon dat kinders so jonk as vier jaar oud, gehospitaliseer word as gevolg van damprook. Die onthulling kom te midde van ‘n agtvoudige toename in onder-20’s wat behandeling nodig het vir die gewoonte. In Engeland is daar gesê dat dokters sedert 2020 ‘n toename van 276 persent gesien het in pasiënte […]

Read More

Megatitanosaur ‘Shiva die vernietiger’ in Argentinië ontdek

Die Hindoe-god Shiva, ook bekend as “die vernietiger”, het die naam van die reuse-dinosourus geïnspireer wat meer as 90 miljoen jaar gelede in Argentinië geleef het. ’n Fossiel van die kolossale dinosourus genaamd Bustingorrytitan Shiva is laat verlede jaar in die weste van Argentinië ontdek. Hierdie nuut-ontdekte dinosourus, nou bekend as B. Shiva, is een […]

Read More

Krabbel en jou geheue

In 2009 het sielkundige Jackie Andrade 40 mense gevra om na ‘n 2-½ minuut uitmergelende deurmekaar stemposboodskap te luister. Die helfte van die groep het gekrabbel terwyl hulle dit gedoen het, en die ander helfte nie. Hulle was nie bewus daarvan dat hul geheue ná die oproep getoets sou word nie. Verbasend genoeg, toe albei […]

Read More

Ware vriendskap is skaars soos hoendertande, selfs in Hollywood

Sukkel jy met vriendskappe? Wel, jy is nie alleen nie. In vandag se lewe is ware vriendskap skaars. Ek persoonlik kan my ware vriende op een hand tel: Smaak my in Hollywood is vriendskappe is net so skaars…Angelina Jolie, Victoria Beckham en Selena Gomez is van die bekendes wat erken dat hulle geen goeie vriende […]

Read More

websitesbetter