Google toets emoji’s met klank

Dit lyk asof Google “klank-emoji’s” aan sy foongebruikers bekend stel. Sommige Google Pixel-fooneienaars sien ‘n opsie om ‘n reaksie te stuur tydens ‘n oproep. Die “klank-emoji”-opsie swiep op om ses bekende emoji’s te toon: Lag, klap, feesvier, ‘n trom, huil en … die bolla-emoji. Wanneer ‘n gebruiker die emoji’s tik, speel hulle ‘n ooreenstemmende klank op die foon. Sommige […]

Read More

Is jy ‘n aanhanger van Billie Eilish?

Billie Eilish kondig datums aan vir haar Hit Me Hard and Soft 2024-2025 Wêreldtoer. Kaartjie verkope open 3 Mei 2024. Die toer skop in September af.

Read More

Dirk van Der Westhuizen het Rhinovirus/Enterovirus

Dirk van der Westhuizen, die bekende ‘Sexy vir my’ sanger, het Maandag ‘n plasing op sosiale media gemaak waar hy in die hospitaal is. Ten tyde van die plasing, was dit nog onbekend wat hy makeer, maar intussen het hy ‘n opdatering gedoen. Hy sê dokters weet uiteindelik wat hom makeer. Hy het Human rhinovirus/enterovirus. […]

Read More

Google kyk mooi na sy mense

Daar is lank reeds berig dat Google sy werknemers goed behandel, van die aanbied van gratis kos en fiksheidsklasse, tot wasgoeddienste en motorwasserye. Maar Google bied ook sterftevoordele aan werknemers, asook die gade of lewensmaat van ‘n personeellid wat afgesterf het. Hierdie voordele sluit in dat die lewensmaat wat agter bly, vir ‘n dekade die […]

Read More

Anne Hathaway al vir meer as 5 jaar nugter

Anne Hathaway (41) is al vir meer as vyf jaar nugter. Die aktrise het met The New York Times gepraat oor haar gesondheid en hoe dit is om in haar 40’s te wees. Sy meen sy het verkseie doelwitte, en alhoewel sy nie baie daaroor praat nie, is om nugter te bly een van hulle. […]

Read More

Kosmos 94.1 Ruimtefoto van die week: James Webb-ruimteteleskoop vang Perdekopnewel in ongekende detail vas

NASA se James Webb-ruimteteleskoop het die skerpste infrarooi beelde tot nog toe geneem van ‘n gedeelte van een van die mees kenmerkende voorwerpe in ons hemelruim, die Perdekopnewel. Hierdie waarnemings wys die bokant van die “perd se maanhare”, of die rand van hierdie ikoniese newel, in ‘n heel nuwe lig, wat die gebied se kompleksiteit […]

Read More

Geen kinders onder 13 na 23:00 in die strate

ʼn Aandklokreël is ingestel vir kinders jonger as 13 in Frankryk. Dit is die jongste maatreël van sy aard om jeuggeweld te bekamp. Verskeie Franse stede het al in die verlede tydelike aandklokreëls ingestel vir kinders. Jeuggeweld het egter ʼn belangrike politieke onderwerp geword in Frankryk. Die aandklokreël is ingestel in reaksie op ʼn toenemende […]

Read More

Geen kinders onder 13 na 23:00 in die strate

ʼn Aandklokreël is ingestel vir kinders jonger as 13 in Frankryk. Dit is die jongste maatreël van sy aard om jeuggeweld te bekamp. Verskeie Franse stede het al in die verlede tydelike aandklokreëls ingestel vir kinders. Jeuggeweld het egter ʼn belangrike politieke onderwerp geword in Frankryk. Die aandklokreël is ingestel in reaksie op ʼn toenemende […]

Read More

Grizzlybere sal na jare se debat weer in die staat van Washington in die VSA vrygelaat word

Die ingewikkelde proses vereis die vang, vervoer en verskuiwing van bere per helikopter vanaf Montana of British Columbia, na Washington Grizzlybere sal weer in die Washington-staat se noord Cascades-bergreeks ingebring word, volgens die Amerikaanse federale regering, na ‘n besluit wat gevolg het op jare se bitter verdeelde debat. Dit kan nog baie jare duur voordat […]

Read More

​Kunsmatige versoeter kan die ingewande ernstig beskadig, volgens nuwe studie

Kunsmatige versoeters wat in baie soorte kos gebruik word, insluitend lekkergoed, koeke, sap, jogurt en kougom, toon in ‘n laboratorium-gebaseerde studie dat dit aansienlike dermskade veroorsaak. Die nuwe studie wat in die joernaal “Frontiers in Nutrition” gepubliseer is, dui daarop dat selfs klein dosisse neotaam, ‘n vorm van aspartaam, skade aan die ingewande kan veroorsaak, […]

Read More

websitesbetter