Besoedeling het moontlik 9-jarige se dood veroorsaak

‘n Lykskouer sê die Verenigde Koninkryk se regering moet wettige teikens teen lugbesoedeling vasstel om sterftes in die toekoms te voorkom. Philip Barlow het ‘n verslag ingedien by die geregtelike ondersoek na die dood van Ella Kissi-Debrah in Februarie 2013. Die 9-jarige meisie het naby South Circular Road in Lewisham, een van Londen se besigste […]

Read More

Amerikaanse polisie sal moorde deeglik ondersoek – ANC

Die Suid-Afrikaanse regering het volgens berigte aangebied om die liggaam van ‘n man van KwaZulu-Natal na die land terug te bring nadat hy verlede week in Hawaii deur die polisie doodgeskiet is. Die 29-jarige Lindani Myeni is tydens ‘n onderonsie met die polisie in Honolulu noodlottig gewond. ‘n Skarebefondsingsveldtog om sy liggaam terug te bring, […]

Read More

Aantygings teen Itula onwaar

Reaksie word ontvang oor die jongste bedankings in die Onafhanklike Patriotte vir Verandering-party. Die 12 lede is almal van die Ruacana tak en het weer, soos ander bedankings voor hulle, aangevoer dat die IPC leier Panduleni Itula die party soos ‘n diktator lei. Die IPC se Nasionale Voorsitter Brian Black het met Kosmos 94.1 Nuus […]

Read More

LPM gaan hof toe

Die leier van die Grondlose Mense Beweging, Bernadus Swartbooi het die groep protesgangers buite die parlement toegespreek. Hy en Henny Seibeb is nie toegang tot die kamer gegee nie en hy het met sy ondersteuners oor die jongste in die verband gepraat. Intussen het die Namibiese polisie op die toneel die groep daaraan herinner dat […]

Read More

Ek sal oproerig raak – Mootu

Terwyl daar chaos was buite die parlement met die ‘n protesoptog deur die Grondlose Mense Beweging het Utaara Mootu, ‘n LP van die party, gesorg vir chaos in die kamer. Sy het geëis om te weet hoekom sy vir twee ure moes wag voordat sy toegang gekry het tot die Huis en die Adjunk Speaker […]

Read More

Chauvin moet 8 weke wag

Die voormalige polisiebeampte van Minneapolis, Derek Chauvin, sal agter tralies bly totdat hy oor ongeveer agt weke gevonnis sal word vir die moord op George Floyd. Chauvin is skuldig bevind op aanklagte van tweedegraadse moord, derdegraadse moord en manslag. Regter Peter Cahill het Chauvin se borgtog ná die uitspraak herroep en hy kan tronkstraf van […]

Read More

Katima se stortingsterrein wek kommer

Inwoners van Katima Mulilo kla oor daaglikse brande by die stortingsterrein op die dorp. Die lugkwaliteit is baie swak en inwoners sê bejaardes sukkel veral. Chrispin Muyoba, Skakelbeampte van die dorpsraad sê dit is inwoners wat die terrein aan die brand steek en dat die brandweer op die dorp gereeld brande daar blus. Muyoba sê […]

Read More

NBC staak môre

Bronne het aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig dat die NBC personeel wel môre staak, luidens berigte, vir verhogings wat 24 maande terugwerkend moet wees. Die werknemers en die betrokke vakbond, die Namibiese Vakbond vir Staatsamptenare, Napwu, onderhandel sedert Januarie met die bestuur van die nasionale uitsaaier. Hulle eis ook salarisverhogings wat vroeër, saam met die […]

Read More

Chaos by Tintinpalast

Dit is op die oomblik chaos by die Nasionale Vergadering. ‘n Groot groep ondersteuners en lede van die Grondlose Mense Beweging is buite die Tintinpalast se hekke gekeer met die hekke wat met boeie gesluit is. Die groep betoog vir Bernadus Swartbooi en Henny Seibeb. Intussen is daar nog geen aktiwiteit by die Nasionale Vergadering […]

Read More

Dausab en Shivute is in Kunene – bestudeer howe

Die Namibiese Minister van Justisie Yvonne Dausab en die Hoofregter Peter Shivute is tans in die Kunene-streek op ‘n werksbesoek. Hulle is vandag in Opuwo. Dausab het verlede week gesê dat ‘n besoek onderneem sal word om te kyk na redes vir die herhaalde uitstel van sake en ander vertragings in howe regoor die land. […]

Read More