Katima se stortingsterrein wek kommer

Inwoners van Katima Mulilo kla oor daaglikse brande by die stortingsterrein op die dorp. Die lugkwaliteit is baie swak en inwoners sê bejaardes sukkel veral. Chrispin Muyoba, Skakelbeampte van die dorpsraad sê dit is inwoners wat die terrein aan die brand steek en dat die brandweer op die dorp gereeld brande daar blus. Muyoba sê daar is planne om die terrein te verskuif…