Aantygings teen Itula onwaar

Reaksie word ontvang oor die jongste bedankings in die Onafhanklike Patriotte vir Verandering-party. Die 12 lede is almal van die Ruacana tak en het weer, soos ander bedankings voor hulle, aangevoer dat die IPC leier Panduleni Itula die party soos ‘n diktator lei. Die IPC se Nasionale Voorsitter Brian Black het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…