Ek sal oproerig raak – Mootu

Terwyl daar chaos was buite die parlement met die ‘n protesoptog deur die Grondlose Mense Beweging het Utaara Mootu, ‘n LP van die party, gesorg vir chaos in die kamer. Sy het geëis om te weet hoekom sy vir twee ure moes wag voordat sy toegang gekry het tot die Huis en die Adjunk Speaker Loide Kasingo was duidelik woedend maar kon haar nie stil kry nie. Mootu sê sy eis antwoorde …