Fishrot: verdagtes het steeds regte

Die Fishrot-saak wat nou in die Hoërhof voor Regter Christie Liebenberg begin word sedert 2019 ondersoek en die 7 hoof verdagtes het verskeie male reeds probeer om borg te bekom. Volgens die Politieke Ontleder Dr Ndumba Kamwanyah moet die saak nie te lank sloer nie omdat die regte van die verdagtes steeds beskerm moet word.