Twee-pot-stelsel sal eers later in buurland in werking tree

‘n Finansiële kenner in Suid-Afrika, John Anderson, sê daar word nog geen veranderings in die buurland se finansiële stelsel verwag nie. Hy het reageer op die Nasionale Tesourie wat sy konsepwetsontwerp vir die twee-pot-stelsel gepubliseer het. Die stelsel sal individue toelaat om een-derde van hul spaargeld by te dra tot ‘n rekening wat enige tyd toeganklik is, terwyl twee-derdes eers met aftrede beskikbaar sal wees. Anderson sê hierdie veranderings sal waarskynlik eers teen Maart volgende jaar in werking tree: