Privaatsektor moet onderwys ondersteun

Die Tweede Nasionale Konferensie oor Onderwys, wat daarop gemik is om voort te bou op die sleutelaanbevelings van die 2011-konferensie, is aan die gang in die hoofstad. Daar word in diepte gekyk na transformasie van die hele sektor op al sy vlakke. Die Namibiese visepresident Nangolo Mbumba het afgevaardigdes toegespreek en sê bystand van die privaatsektor is nodig…