Amupanda se erwe-hofsaak druk regering in ‘n lelike hoek

Die regering is in ‘n hoek gedruk in die saak waar die Affirmative Repositioning-beweging hom dagvaar vir die lewering van 200 000 erwe, of die diens van 200 000 erwe minus die wat reeds gelewer is, sedert 24 Julie 2015. Destyds het President Hage Geingob onderneem, na ‘n vergadering met Job Amupanda, om die erwe te lewer. Dit staat het gepoog om […]

Read More

Eerste minister sê oor voedselhulp as reën wegbly

Die reënseisoen tot dusver vertoon baie swak en daar is kommer oor voedseltekorte in gemeenskappe wat reeds kwesbaar is. Die kantoor van die eerste minister koördineer voedselhulp aan gemeenskappe ten tyde van droogtes en in gebiede waar voedselproduksie nie suksesvol was nie. Kosmos 94.1 Nuus het met die eerste minister dr. Saara Kuugongelwa-Amadhila gepraat en […]

Read More

Diefstal lei tot watertekorte op Walvis, geen kommer oor vakansie nie

Inwoners van Walvisbaai is gemaan om water spaarsamig te gebruik as gevolg van kabeldiefstal en skade wat deur onlangse sterk winde veroorsaak is. Volgens NamWater is die produksie van beide boorgate en reservoirs op die oomblik ver onder die teikens. Die probleem sal ook nie binnekort opgelos word nie, soos John Esterhuizen, die munisipaliteit se […]

Read More

Charles se eiergooier is skuldig bevind…

Soveel dae, soveel dinge… ‘n mens sou dink dat met die uitdagings wat Britte op die oomblik in die gesig staar, en weliswaar, inwoners van lande regoor die wêreld, dat maar meer is om oor bekommerd te wees. Die Britse polisie in Bedfordshire sê ‘n 28-jarige man is aangekla van ‘n openbare orde-oortreding nadat hy na bewering […]

Read More

Enoch se suikerbelasting is irrasioneel

Die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekers-vereniging het ‘n voorlegging aan die Nasionale Tesourie gedoen waarin hy ‘n beroep op minister Enoch Godongwana doen om nie net die verhoging in die suikerbelasting op te skort nie, maar om die belasting heeltemal uit te skakel in die lig van die krisis waarin die Suid-Afrikaanse suikerbedryf hom bevind. Andrew Russel, voorsitter […]

Read More

Plaaslike owerhede deur adjunkminister gewaarsku

Streeks- en plaaslike owerheidsrade is gewaarsku teen die misbruik van openbare fondse en mag, sowel as stambondigheid, viktimisering en intimidasie. Die adjunkminister van stedelike en landelike ontwikkeling, Nathalia Goagoses sê dit het aan die lig gekom dat sommige raadslede grond aan mekaar toestaand ten koste van gemeenskappe en dat ander nie bevorder word nie, eenvoudig omdat daar nie van hulle gehou word nie. Voortdurende […]

Read More

DA het nie opgetree teen sy eie nie – ActionSA

ActionSA in die Wes-Kaap sê hy is in besit van ‘n forensiese ondersoekverslag in opdrag van die staatsprokureur, wat bevind het dat die provinsiale wetgewer se adjunkspeaker, Beverley Schafer, by verkwisting betrokke was. Dit is dieselfde aanklag wat teen voormalige speaker, Masizole Mnqasela, gelê is. Die ActionSA-lid, Michelle Wasserman, sê die DA het egter versuim […]

Read More

SAKP sal massas mobiliseer oor Waluś

Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party sê hy gaan voort om die massas op te sweep om te betoog teen die Konstitusionele Hof se beslissing dat Janusz Waluś op parool vrygelaat word. Die man wat die party se sekretaris-generaal Chris Hani doodgeskiet het, is gister op parool vrygelaat. Dit volg nadat die Konstitusionele Hof bevind het die vorige besluit van […]

Read More

Para-fietsryers vertrek vanaand op die Desert Dash

Die 2022 Nedbank Desert Dash sal vir die eerste keer ooit para-fietsryers hê wat sal deelneem. Die Run Along-stigting, in samewerking met die Paralimpiese-komitee en met die ondersteuning van Nedbank het twee vierman-spanne ingeskryf. Die 397-kilometer Dash vind op 9 en 10 Desember plaas. Jean-Paul Schmidt van die Paralimpiese-komitee sê sy senuwees is op maar […]

Read More

Tshwane stel krisis taakspan aan oor fase ses-beurtkrag

Die Stad Tshwane sê, teen die agtergrond van Eskom se fase ses-beurtkrag, stel hy op die oomblik ‘n kragkrisis-taakspan saam om hulpbronne te bestuur en aan te wend sodat kragonderbrekings oral in die stad effektief aangespreek kan word. Die stad se burgemeesters-komiteelid vir Nutsdienste en Streekbedrywighede, Daryl Johnston, sê hulle sal die situasie noukeurig dophou […]

Read More