SA model glo aan Kanye West se sy

Die 34-jarige Suid-Afrikaanse model Candice Swanepoel word volgens berigte glo aan die arm van die omstrede kletsrymer en biljoenêr Kanye West of eerder “Ye” gesien. Nog nie een van die twee het die gerugte deur skindertonge bevestig dat daar “iets” tussen hulle aan die gang is nie. Die twee kon nie genoeg van mekaar kry […]

Read More

Nuwe brandweerstasie reageer reeds op vloede, brande

Die Stad Tshwane sê die nuwe Mamelodi-brandweerstasie het reeds 73 noodvoorvalle, insluitend reddings, vloede en brande, bygewoon. Die stasie is Dinsdag amptelik geopen. Die stad het die stasie van die grond af gebou teen ‘n koste van 55 miljoen Suid-Afrikaanse rand. Die stad se burgemeesterskomiteelid vir gemeenskapsveiligheid, Grandi Theunissen doen ‘n beroep op inwoners van […]

Read More

Swapo raak ontslae van Joshua Kaumbi 

Na protes deur sommige Swapo-lede, het die Swapo Party ontslae geraak van prokureur Joshua Kaumbi as voorsittende beampte vir sy voortgesette verkiesingsprosesse. Dit volg na die chaotiese hertelling van die sentrale komitee-stemme by die onlangse Swapo-kongres. Wyse Immanuel is ingespan om stemme vir lede van die Politburo voor te sit, wat na verwagting later vandag […]

Read More

Forensiese kriminoloog bekommerd oor Walus se veiligheid

‘n Forensiese kriminoloog het haar reaksie op die paroolvrylating van Janusz Walus gegee. Hy is vandag uit die hospitaal ontslaan na hy verlede week met ‘n skerp voorwerp Daar is streng voorwaardes aan sy parool gekoppel en hy sal vir die volgende twee jaar onder die gemeenskap-korrektiewe stelsel moet uitdien. Walus doen reeds jare aansoek […]

Read More

Nigeriese oudpresident is Afrika se Landbou-ambassadeur 

Nigerië se voormalige president, Goodluck Jonathan, het sy aanstelling as Afrika se Ambassadeur van die Afrika-landboutegnologie-stigting aanvaar. Die direkteur van die stigting, Canisius Kanangire, sê die aanstelling is gedoen weens Jonathan se prestasierekord om landboutransformasie op die vasteland te onderskryf. Jonathan sê sy belangstelling om die vasteland te dien, sluit die bevordering van voedselsekerheid en […]

Read More

Portugal en Engeland skop die meeste sokkerdoele

Sokker: Portugal en Engeland is die twee spanne met die meeste doele na die ronde van 16 op die Wêreldbekertoernooi in Katar, naamlik 12 doele elk. Die kwarteindstryde begin Vrydag, met Kroasië teen Brasilië en Nederland wat Argentinië aandurf. Saterdag speel Portugal teen Marokko en Engeland kom teen die verdedigende kampioen, Frankryk, te staan. Die […]

Read More

Groot viering op Menseregtedag by FNCC

Menseregtedag word elke jaar op 10 Desember gevier. Die Franco-Namibiese Kultuursentrum bied onderskeidelik Donderdag en Vrydag ’n liefdadigheidskonserte aan met die musikant Elemotho en die bekende Oyo-dansgroep. Elemotho is ‘n Namibiese kunstenaar wat tans in Lesotho woon. Hy is ‘n wêreldbekende, bekroonde musikant wat saam met sy orkes, The Modern Nomads, sal optree. Die tema […]

Read More

Ekonomiese groei sal volgende jaar verlangsaam

Die Bank of Namibië het die ekonomiese vooruitsigte vir Desember bekend gemaak. Die sentrale bank sê Namibië se BBP-groei na verwagting in 2022 sal verbeter voordat dit in 2023 modereer. Reële BBP-groei sal na raming toeneem tot 3,9 persent in 2022 voordat dit effens modereer tot 2,7 persent in 2023, dieselfde as wat in 2021 […]

Read More

Walus vrygelaat op parool

Die Suid-Afrikaanse ministerie van justisie en korrektiewe dienste het Janusz Walus, na 29 jaar, op parool vrygelaat. Luidens ‘n verklaring is hy vandag uit die hospitaal ontslaan na hy met ‘n skerp voorwerp verlede week gesteek is. Daar is streng voorwaardes aan sy parool gekoppel en hy sal vir die volgende twee jaar onder die gemeenskap-korrektiewe stelsel moet uitdien. Walus doen reeds jare aansoek vir […]

Read More

Fase ses-beurtkrag van krag, tot verdere kennisgewing

Eskom het aangekondig fase ses-beurtkrag tot verdere kennisgewing in Suid-Afrika ingestel is. Volgens die maatskappy se woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, is dit is te wyte aan ‘n groot aantal onklaarrakings sedert middernag, sowel as die noodsaaklikheid om die oorblywende nood-opwekkingsreserwes streng te bewaar.

Read More