Verbod van twee jaar vir buitelanders om huis in Kanada te koop

‘n Verbod van twee jaar waartydens sommige buitelanders nie huise in Kanada sal kan koop nie, het in werking getree. Die verbod is daarop gemik om een van die mees onbekostigbare huismarkte ter wêreld te help verlig. Huispryse is gemiddeld 568 000 Kanadese dollar wat elf keer meer as die gemiddelde huishoudelike inkomste ná belasting […]

Read More

Krieket: Dubbele slag vir Nortjé

Krieket: Die snelbouler van die Proteas, Anrich Nortjé, het op ʼn reën-verkorte eerste dag van die derde en laaste toets teen Australië in Sydney, albei paaltjies ingepalm. Die tuisspan het verkies om eerste te kolf voor Nortjé vir David Warner vir tien uitgehaal het en baie laat in die dag het hy ook van Marnus […]

Read More

Vloedslagoffers in Gauteng word verskuif

Gauteng se departement van menslike nedersettings sê geïdentifiseerde informele nedersettings in die munisipaliteite Emfuleni, Midvaal, Mogale City, Rand-Wes, die Stad Johannesburg en die Stad Tshwane gaan na nuwe persele verskuif word. Die woordvoerder van die departement, Tahir Sema, sê hulle sal 500 fiks en knap mense vir twee maande aanstel om gemeenskappe veilig by te […]

Read More

Nanso: Genoeg van onderwyskonferensies en slypskole

Die Namibië Nasionale Studente-organisasie, Nanso, het vandag ‘n mediakonferensie in die hoofstad gehou oor hul standpunt oor die onlangse teleurstellende eksamenuitslae. Lucia Ndishishi, Nanso se president, sê daar was genoeg onderwyskonferensies, werkswinkels en slypskole. Wat nou nodig is, is ‘n sterk komitee wat die rigting van onderwys in dieland sal bepaal.

Read More

Nood onder vloedslagoffers in Gauteng groot

Gauteng se departement van menslike nedersettings sê hy is bewus van die nood van die vloedslagoffers in Mamelodi in Tshwane. Die mense word in tydelike skuilings gehuisves wat die Stad Tshwane voorsien het. Die departement en die metro het reeds ’n plan vir hul huisvesting en bly daartoe verbind om mense in verskeie informele nedersettings […]

Read More

Burkino Faso las ondersoek na 28 sterftes

Die regering van Burkina Faso sê hulle het ‘n ondersoek gelas na die dood van 28 mense wie se liggame  die noordweste van die land gevind is. Bespiegelings is besig om toe te neem oor wie moontlik vir die groep se dood verantwoordelik was. Aanvalle op veiligheidsmagte en inwoners het die afgelope paar maande toegeneem, […]

Read More

Dragonfly Aerospace lanseer eerste beeld-satelliet

Dragonfly Aerospace in Stellenbosch het pas sy eerste beeld-satelliet, EOS SAT-1, gelanseer. Die satelliet is die wêreld se eerste landbou-gefokusde satelliet-konstellasie, of satelliet-groep wat as ‘n eenheid saamwerk. Volgens die maatskappy sal EOS SAT-1 die landbou- en bosbou-bedryf van doeltreffende data en inligting voorsien vir oes-monitering, toepassings-kartering, seisoenale beplanning en assesserings. Die satelliet sal inligting […]

Read More

Bedreigde voëls van REST veilig by N/a’an ku sê

‘n Span van N/a’an ku sê het Dinsdag gevlieg om die bedreigde voëls en ’n aasvoël-kuiken by die Rare and Endangered Species Trust, oftewel REST, in die omgewing van Outjo te gaan haal. Dit volg nadat die N/a’an ku sê stigting het die Windhoekse hoërhof genader HET om ‘n dringende hofbevel te kry om die […]

Read More

Min planttyd oor vir mielieboere

Daar is min tyd vir mielieboere oor om te begin mielies plant, maar sommiges wag nog vir die reën. Volgens boere in die Mieliedriehoek van Namibië is reënvalsyfers wisselvallig en val reën kol-kol. Daar is gemengde gevoelens oor die plantseisoen met talle boere wat  nog nie begin mielies plant het nie, terwyl sommiges al die […]

Read More

Vermeende aanrander van meisie bly in aanhouding

Die vermeende aanrander van ‘n 12-jarige meisie in Windhoek, die 39-jarige Maria Johannes, het vandag in die Katurura-landdroshof in Windhoek verskyn. Sy is borgtog geweier en haar saak is tot 27 Februarie uitgestel vir verdere ondersoek. Die saak spruit uit die meisie wat in ‘n hospitaal opgeneem is nadat sy verwaarloos en met ‘n bottel […]

Read More