Erongo het werklike uitdagings met arbeidskwessies

Arbeidskwessies is onlangs herhaaldelik in die nuus en nou het die voorsitter van die Erongo-streeksraad, Benitha Imbamba, ook haar stem hierby gevoeg. Sy sê die raad het met kommer kennis geneem dat daar steeds maatskappye in die streek is wat onbillike en ongunstige werksomstandighede by hul werkplekke uitoefen. Volgens haar is die streek oorval met […]

Read More

So lyk beurtkrag in die komende week vir SA

Eskom gaan vanaf vyfuur vanoggend tot vier namiddag fase drie-beurtkrag instel, terwyl fase vier vandag en môre van vieruur die middag tot vyfuur die volgende oggend van krag sal word. Woensdag sal fase twee van vyf voormiddag tot vier namiddag ingestel word, gevolg deur fase drie van vieruur die middag tot vyfuur die oggend. Eskom-woordvoerder, […]

Read More

Bayethe vat ‘n Grammy

Die Suid-Afrikaners Zakes Bantwini en Nomcebo Zikode en fluitspeler, vervaardiger en komponis Wouter Kellerman, het ‘n Grammy gewen vir beste wêreldwye musiekvertoning vir hulle enkelsnit, Bayethe. Die trio het meegeding met musikante soos Burna Boy, Matt B en Rocky Dawuni by die 65ste Grammy-toekennings wat tans in Los Angeles gehou word. Kellerman het vroeër ook […]

Read More

Nahas sê waarom Namibiërs nie teen omstrede gesondheidstender betoog

Die omstrede gesondheidstender van Amnics Trading van sakeman Shapwa Kanyama bly in die nuus. Ten spyte van die feit dat die President Hage Geingob diep bekommerd is oor die tender vir mediese verskaffing, sê Geingob hy kan nie die tender kanselleer nie. Namibiërs en opposisiepartye het ‘n beroep op Geingob gedoen om die tender van […]

Read More

Talle SME’s tender vir droogtehulp-voorrade

Twee tenders van die direktoraat van ramprisiko-bestuur in die kantoor van die eerste minister vir die verskaffing van kookolie en sojaboon-maalvleis vir droogtehulp-voorrade aan die streke van Kunene, Omusati en Erongo, was beperk tot Namibiese maatskappye en voorkeur is gegee aan klein en medium ondernemings. Volgens die Tender Bulletin, was slegs ‘n handvol tenderaars nie […]

Read More

Lugvaartkenner: Airbus A380 se dae is getel

Die Airbus A380-vliegtuig het sy nooiensvlug in 2005 gemaak en het gou die grootste mededinger van die Boeing 747 op lang-afstandroetes geword. Die vollengte dubbeldek-vliegtuig is die grootste en swaarste passasiersvliegtuig ter wêreld. Die produksie van die A380 het ‘n hoogtepunt bereik in 2012 en 2014. Nadat Emirates, die grootste vliegtuig-kliënt, sy A380-bestellings in Februarie […]

Read More

Fietsry: Drikus en Vera wen Nedbank Pedal Power by Brakwater

Die Namibiese fietsryer Drikus Coetzee het vanoggend die Nedbank Windhoek Pedal Power-reeks by die Brakwater-pad noord van Windhoek gewen, terwyl Vera Looser die wenner in die vroue-kategorie was. Konny Looser was in die tweede plek na Coetzee, met Ingram Cuff wat derde geëindig het. Melissa Hinz was die naaswenner in die vroue-kategorie, gevolg deur Genevieve […]

Read More

Namibiese mynbousektor woon Afrika Mynbou Indaba in Kaapstad by

Die Namibiese ministerie van myne en energie sal die Afrika Mynbou Indaba bywoon wat vanaf môre tot Donderdag in Kaapstad, Suid-Afrika plaasvind. Die Namibiese afvaardiging, onder leiding van minister Tom Alweendo, sal Namibië se beleggings-vooruitsigte in die mynbou-sektor aanbied deur middel van ‘n reeks sake-vergaderings wat môre plaasvind. Die Namibiese afvaardiging bestaan uit entiteite wat die […]

Read More

SMEs Compete se opleiding in besigheidsvaardighede begin

SMEs Compete het hul program vir Basiese Besigheidsvaardighede Ontwikkelings-opleiding in die hoofstad afgeskop en die program duur vandeesweek in die Karas-streek voort. Die doel van die opleiding is om vaardighede aan voornemende entrepreneurs in die informele sektor te verskaf wat daarna streef om hul entrepreneurs-reis aan te pak. Die program sal diegene wat reeds ‘n […]

Read More

Nege vissermanne vermis aan kus van Suid-Korea

Nege vissermanne word vermis nadat ‘n boot omgeslaan het aan die suidwestelike kus van Suid-Korea. Drie vissermanne is sover gered. Die kuswag sê hulle soek na die vermiste mans in die water om ‘n onbewoonde eiland. Die Suid-Koreaanse President Yoon Suk-yeol het vroeër ‘n beroep gedoen dat die soektog na ‘n groter gebied uitgebrei moet […]

Read More